stres Gr. 11
Stres: Die “slytasie” wat ons liggame ervaar soos wat ons by ons veranderende omgewing aanpas. Kan fisieke en emosionele effekte skep. Kan positief of negatief wees.
Is stres altyd sleg? Doelwit is nie om stres uit te skakel nie, maar om ons te leer om dit te hanteer en hoe om dit te gebruik om ons te help. Te min stres het ‘n neerdrukkende uitwerking en ons kan verveeld raak. Te veel stres laat ons ‘hulpeloos’ voel. Ons moet die optimale stresvlak kry.
Hoe om stres te beheer: Raak bewus van jou stressors Besef wat jy kan verander Verminder die intensiteit van jou emosionele reaksie op stres Leer om jou fisieke reaksie op stres te beheer Bou jou fisieke reserwes op Handhaaf jou emosionele reserwes
Stresbeheermeganismes: ‘n gebalanseerde leefwyse Doelwitstelling en sukses woedebeheer
Wat is optimale stres? Geen enkele vlak van stres is optimal vir alle mense nie. Almal het unieke vereistes. Optimaal beteken die vlak waarop ‘n mens die beste funksioneer.
krisisbestuur
Wat is ‘n krisis? Is ‘n onvoorsiene gebeurtenis wat groot veranderings in ‘n organisasie kan veroorsaak. Wanneer die krisis plaasvind, is dit te laat om daarvoor te begin beplan. Sleutelwoord in krisisbestuur is ‘voorkoming’.
Belangrikheid van krisisbestuur: Krisis is nie beperk tot spesifieke omstandighede nie, maar kan te eniger tyd plaasvind. Krisisbestuur is ‘n noodsaaklike komponent van bestuur. Te dikwels is krisisbestuur reaktief en nie proaktief nie. Reaktief: om ‘n reaksie of respons te toon. Proaktief: om ‘n situasie te beheer deur dinge te laat gebeur eerder as om op gebeure te reageer.
HOE OM BESIGHEIDSVERWANTE KRISISSE TE HANTEER: FASE 1: NOODPLAN FASE 2: IDENTIFISEER DIE SOORT KRISIS FASE 3: REAGEER DIE GEBEURTENIS FASE 4: EVALUEER DIE SKADE OF SITUASIE FASE 5: TERUGVOER OOR WAT GEWERK EN NIE GEWERK HET NIE
SOORTE KRISIS: STRENG SPERDATUM FINANSIëLE KRISIS LEWENSBEDREIGENDE GEBEURTENIS VERNIETIGING VAN EIENDOM BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE ERNSTIGE SIEKTE
FOKUSPUNTE WANNEER KRISISSE HANTEER WORD: KENNIS TOEGESPITSTE VISIE GELOOF INISIATIEF OPLEIDING EN ONTWIKKELING
VERANDERING
BELANGRIKHEID VAN VERANDERING-BESTUUR: VERANDERING VIND VOORTDUREND PLAAS EN OP BAIE VLAKKE IN ‘N ORGANISASIE.
Teorieë oor veranderingsbestuur: Besigheidsprosesgeniëring (bpr) Totaleghaltebestuur Adkar-model
ADKAR-MODEL AWARENESS (BEWUSTHEID) DESIRE (BEGEERTE) KNOWLEDGE (KENNIS) ABILITY (VERMOë) REINFORCEMENT (VERSTERKING)
BESTUUR VERANDERING: FASE 1: ASSESSEER DIE OMGEWING FASE 2: BEPAAL DIE PRESTASIEGAPING FASE 3: IDENTIFISEER PROBLEME OF GELEENTHEDE IN DIE ORGANISASIE FASE 4: IDENTIFISEER REDES VIR DIE WEERSTAND TEEN VERANDERING FASE 5: VERMINDER WEERSTAND TEEN VERANDERING FASE 6: STEL DOELWITTE
FASE 7: ONTWIKKEL ‘N AKSIEPLAN FASE 8: IMPLEMENTERING VAN DIE AKSIEPLAN FASE 9: KONSTANTE MONITERING VAN VERANDERING
FASE 4: REDES TEENSTRYDIGE BELANGE WANOPVATTING WERKKONTRAKTE
AANPASSING BY VERANDERING: GROOTSTE VERANDERINGS: WERKLOOSHEID EN AFDANKING GLOBALISERING REGSTELLENDE AKSIE
8 STAPPE VIR SUKSESVOLLE VERANDERING: STAP 1: VERHOOG DIE INSPIRASIE VAN WERKNEMERS STAP 2: BOU ‘’n TOONAANGEWENDE SPAN STAP 3: KRY DIE VISIE REG STAP 4: KOMMUNIKEER VIR AKKOORD STAP 5: BEMAGTIG OPTREDE STAP 6: SKEP KORTTERMYNWINS STAP 7: MOENIE MOED OPGEE NIE STAP 8: MAAK VERANDERING PERMANENT