De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Aksiebeplanning.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Aksiebeplanning."— Transcript van de presentatie:

1 Aksiebeplanning

2 Kragteanalise Lys ondersteunende kragte …………………. Lys remmende kragte
………………………

3 Doelwitstelling “SMART PLANNE”
Doelwitstelling-duidelike uitkoms Konkreet-spesifiek Meetbaar Teikendatum Haalbaar-realisties Bv: “Aan die einde van 2003 is 50 mense opgelei om die gemeente se visie effektief te kommunikeer”

4 Aksieplan Wat? Wie? Wanneer? Hoeveel? Coen Einde Junie Gratis
Identifiseer leiers Coen Einde Junie Gratis Opleiding van 10 leiers by VVernuwing Johan 27-28 Aug 2002 R700,00

5 Belangrike vrae om aksieplan te evalueer
Aksiebeplanning: NB Vrae Moet ek leer? By wie kan ek leer? Watter toerusting moet gedoen word? Watter strukturele skuiwe is noodsaaklik? By wie moet ek toestemming kry? Stel kleiner doelwitte wat maklik bereikbaar is Wie gaan leiding neem? Drywer Wanneer gaan ons Evaluering doen Het ons gedink oor Kommunikasie?


Download ppt "Aksiebeplanning."

Verwante presentaties


Ads door Google