De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom."— Transcript van de presentatie:

1 Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom

2 Die “U is nou hier kol” U is nou hier Ek wil by die plek kom

3 Om te weet waar u is: Help dat u die kaart kan benut
Plaas u binne in die prentjie, gee u perspektief Plaas u op die pad na die eindbestemming Verminder die risiko dat u sal verdwaal op pad na die einde

4 Sodat julle kan verstaan, en nie perspektief verloor nie
Die (her)Vorming Sodat julle kan verstaan, en nie perspektief verloor nie

5 Twee stadiums Van val tot opstaan (bekering)
Van ru-yster tot staalprofiel (heiligmaking – die Walsprosses)

6 Verloop van elke gelowige se weg
Bekering Groei, en word gevorm na beeld van Jahshua / Adam 2 Dood Vorming / Walsing Geskape na beeld van Vader Geval in statuur – gevange in gaos Hergebore as geestelike wese - baba Groei na volwassenheid

7 Eerste stadium – Opstaan as nuwe mens
Adam voor val Deur Jahshua word ons weer lewendig en Gees vervuld met bekering – asof ons nuut gemaak is Mens in gevalle toestand so nutteloos soos ‘n stuk ongevormde klei

8 Twede stadium – Wals prosses - Gemeente
Bruikbare profiel Goeie staal, onbruikbare profiel Eerste roller Finale vorm

9 Gemeente? Goeie staal, onbruikbare profiel
In prosses van vorming – die gemeente lid Gemeenteraad speel ‘n groot rol(ler) hier Eerste roller Finale vorm Na die beeld van Jahshua Om mee te bou Bruikbare profiel

10 Die walsprosses gaan altyd gepaart met
Verandering van vorm Wrywing Hitte Slytasie Beweging

11 Moets van die Walsprosses
Moet ruwe yster kan akkomodeer en wals tot bruikbare profiele Moet in stand gehou word (olie, verstellings) Moet bron van ruwe yster in ag neem Moet geskoei wees op behoefte (voorskrif) van bouer (verbruiker)

12 Moenies van die Walsprosses
Moenie ontwerp word om slegs een spesifieke vorm van roumateriaal Moenie toelaat dat ‘n yster vassteek in die produksielyn nie Moenie “geleende” rollers van vreemde vorm, in homogene roller prosses invoeg nie – dit veroorsaak blokkasie en skade

13 U moet: U self sien as ru-yster in vorming, nie as die finale roller nie, dit is Jahshua se werk Besef dat vorming nie altyd lekker is nie, maar altyd nodig is. Besef dat as u ruwe vorm‘n “plat yster” was, die wals prosses ook ontwerp is om ruwe“ronde stawe” in te neem, en als na die vorm van Jahshua te rol – die rollers kan nie na u voorkeur gestel word nie, dan steek die ronde ysters daarin vas, en lei die wals (gemeente) skade.

14 Wees rustig, want: Vader meet nie hoogte in meters nie, hy meet dit aan u offer – onthou die weduwee se offer het bo al die baie in die tempel uitgestaan U offer word gemeet aan die mate waartoe dit uit gebrek gebring word, nie aan u statuur, u getalle, u glans of u klank nie – moenie minderwaardig voel in u aanbidding nie. Offers sluit in gebed, lofprysing, toewyding, heiliging, ens

15 Ter afsluiting Dogma is die blinde lid se staf – maar om sonder ‘n staf te wandel, verg ‘n goeie oog – hou die oë op Jahshua Te veel trek aan slegs eenkant, laat die paal omval – as almal trek, ook aan teenoorgestelde kante, staan die paal stewig Stop so nou en dan, en word stil – in die stilte, die koelte van die storm, het Hy beweeg.


Download ppt "Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom."

Verwante presentaties


Ads door Google