De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Ons wag.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Ons wag."— Transcript van de presentatie:

1 ons wag

2 Antjie Krog ons wag (ongetiteld) Ongetiteld – skep afwagting. Ons weet nie onmiddellik op wie daar gewag word nie.

3 ons wag jy op die voorstoep ek op die bank
Wil so gou as moontlik sy seun sien ek op die bank

4 die kind moes al hier gewees het
Sy is bekommerd Sy kommer haar oor hom Hy is laat Hulle het hom al vroeër verwag

5 ons wag dis al oor een Herhaling van r1 beklemtoon dat hulle nog steeds wag. Tydsaanduiding Bou afwagting in leser en skep spanning. Leser begin wonder wat van die seun geword het

6 sy gesig dryf aan alle kante verby
Al waaraan hulle kan dink is hulle seun. Die beeld van sy gesig is al wat in hulle gedagtes is

7 . . . dit kan tog nie Die ellips dui op die ondekbare - die aaklige gedagte dat hy beseer of dood is, en hulle verwerp dit deur te dink dat dit nie so kan wees nie

8 om hom lief te hê gaan ons tog weer kans kry
Probeer hulleself oortuig dat hulle hom weer gaan sien om hom lief te hê Omgekeerde woordorde – wat belangrik is kom eerste; die ouers se liefde vir hom

9 dis na twee ons wag die nag uit
Weer ‘n aanduiding dat die tyd verbygaan Al het ten minste twee ure verbygegaan, het die digter nie baie geskryf nie – beklemtoon die wagproses; niks anders bestaan behalwe die vrees/angs en die tyd wat verbyloop nie dis na twee

10 lê hy êrens . . . Het hy ‘n ongeluk gehad? Het hy iets oorgekom?
Ellips = onvoltooide gedagtegang Te bang om hulle vrees te verwoord Hulle desperate vrees bereik hier ‘n hoogtepunt Het hy ‘n ongeluk gehad? Het hy iets oorgekom?

11 my binnekant soos ‘n rubberhandskoen oor en oor en oor oor die vrees gepluk
Die ma ervaar fisieke pyn agv haar kommer oor die seun Sy het ‘n ongemaklike gevoel op haar maag, soos ‘n rubberhandskoen wat herhaaldelik oor jou vel gepluk word Rubberhandskoene = koud en dig – klou vas. Dui aan die klem op die spreker se hart en koue vrees wat haar omring

12 motorligte val die straat binne ligte,
Die ouers se gewag word beëindig

13 . . . honde die hekkie piep Progressie van gebeure dui aan dat seun al hoe nader kom

14 staan hy in die deur Skielik is hy daar

15 ligte oë sweetpak toksak oor die skouer
Sy oë is ‘lig’ = ligte kleur EN kommervry (unburdened) Hy was net laat na ‘n sportgeleentheid Hy was heeltemal onbewus van sy ouers se kommer oor hom! sweetpak toksak oor die skouer

16 (herhaaldelik deurboor met die stomp apple-corer van vrees)
Ma se gedagtes – dis hoe sy gevoel het, maar wil hom nie ontstel nie. Die vrees het gevoel asof iets haar binneste pynvol uitgesny het - oor en oor

17 my derde kind salig wedergeborene aan ons
al wat help, is as God genadig wees Sy kon net op God se genade hoop. God antwoord op hulle gebede en bring hom veilig terug Dis asof hy weer gebore is Maak nie saak dat hy al die derde kind is nie my derde kind salig wedergeborene aan ons


Download ppt "Ons wag."

Verwante presentaties


Ads door Google