De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hoe lyk die wêreld waarin ons leef?

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hoe lyk die wêreld waarin ons leef?"— Transcript van de presentatie:

1 Hoe lyk die wêreld waarin ons leef?
Gesprek met Jongmanne Hoekom wil ek met julle praat? Julle is die kerk van more Julle is die leiers van more Ek gee vir julle om Waaroor wil ek met julle praat ? Net gesels,nie preek nie Terugvoer uit die grootmenswêreld Wenke vir die voorbereiding van julle lewens Vrae Hoe lyk die wêreld waarin ons leef?

2 Wêreld van idees & gedagtes Fisiese wêreld
Geesteswêreld Wêreld van idees & gedagtes Fisiese wêreld Ideologie Sielkunde Ateisme Panteisme Marxisme Kommunisme Kapitalisme Materialisme Humanisme Nasionalisme Modernisme Liberalisme New Age Post-modernisme God Engele Die duiwel Demone Bose geeste Okkulte Geloof Verhouding met God Gawes vd Heilige Gees Ewige lewe Sterrestelsels Die aarde Die natuur Die mense Goedere Literatuur Kuns Musiek Ens. Bybel Tempel Voorhof Heiligdom Allerheiligste Liefde Eros Fileo Agape Lewe Bios Psuche Zoe Gees Siel Mens Liggaam

3 Hoe kry ek dit reg? Wat jy gaan ervaar Wat van jou verwag sal word
Globalisering Oorbevolking Onstabiliteit Onsekerheid Werkskaarste Regstellende aksie Baie geleenthede Armoede Misdaad VIGS Hopeloosheid Oppervlakkigheid Beginselloosheid Verwarring van geslagsrolle Vyandskap teen God Om te werk Om te verdien Om te versorg Om te beskerm Om lief te hê Om koers en leiding te gee Inisiatief te neem Dinge te begin (Pro-aktief) Om ‘n bydrae te maak Om die Here te dien Om die Here sigbaar te maak Hoe kry ek dit reg?

4 Vir die Christenman Karakter eienskappe -Sekerheid van saligheid Nuwe lewe/gees (Wedergeboorte) Verhouding met God Vergifnis van sonde Teenwoordigheid van HG Versorging/ beskerming deur God Vry van duiwel & sonde se mag Plan vir jou lewe Gawes & talente Bediening in die Liggaam Hoop vir die toekoms Kreatiwiteit Vreugde Luister na God se stem Oplettendheid Dissipline Standvastigheid Deursettingsvermoë Nugterheid Hardwerkendheid Getrouheid Liefde en respek vir mense Gesonde verhoudings Betrokkenheid Balans Persoonlike getuienis Wat kan jy doen? Kinderdae - Katkisasie Wedergeboorte - Vervul met HG Doop - Evangelisasiekursus Ontdekking van die kerk Ontwikkel van bediening/ leierskap Verhouding met Jesus Dissiplineer jou liggaam Word ‘n dienskneg vir mense Benut elke geleentheid Begin ‘n besigheid


Download ppt "Hoe lyk die wêreld waarin ons leef?"

Verwante presentaties


Ads door Google