De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

LIGGAAM, SIEL en GEES.

Verwante presentaties


Presentatie over: "LIGGAAM, SIEL en GEES."— Transcript van de presentatie:

1 LIGGAAM, SIEL en GEES

2 liggaam Uit die stof van die aarde Gen 2:7
Ewig-lewend – dalk voor sondeval? Gen 2:17, 3:22 Sy lewe is in die bloed Lev 17:11,14 Is 'n skeppingswonder Ps 139:13-15 Woning van die innerlike mens Gen 2:7, Sag 12:1, 1Kor 2:11 Woning van die Heilige Gees 1Kor 6:19

3 Doen werk wat deur God beoordeel sal word
1Kor 3:9-17, 6:20, 2Kor 5:10 Slegs die mens (en Jahshua) het vlees-liggame Die liggaam is altyd betrokke by sonde Gen 3:6, Ps 38:3, Rom 3:20, 7:25, 1Pet 4:1, 2Pet 2:18 Sterflik, ontbind weer na die dood Word onsterflik opgewek 1Kor 15:52

4 siel nephesh (Heb), psuche (Gr)
Wese, skepsel wat asemhaal, lewende organisme Adam het 'n lewende (khay) siel geword Net mense (en God) het siele Die siel is in die bloed Lev 17:11,14 Die siel is die setel van gevoel, emosie, liefde, blydskap, wil, begeerte, geestesvermoëns, ens.

5 Siel en hart is baie dieselfde Ps 24:4, 84:2, Matt 22:37
Wanneer die liggaam sterf verlaat die siel dit Gen 35:18, 2Kor 5:8 Tussen die dood en opstanding van die liggaam is die siel in die hemel of hel Luk 16:22 Met die opstanding uit die dood word liggaam en siel herenig Openb 20:4-6, 2Kor 5:6-8, Filip 1:23, 3:21, 1Thess 4:16-17 Die siel is onsterflik, maar kan met die liggaam in die hel wees Matt 10:28, Openb 20:11-15

6 gees ruach (Heb), pneuma (Gr) Wind, asem, lug, onsigbare krag
Van die mens: Word onderskei van die siel 2Thess 5:23, Heb 4:12 Is gewillig terwyl die vlees swak is Matt 26:41, Rom 7 Kan teen God draai Job 15:13

7 Kan opgewek word Esra 1:5 Is in die mens Job 32:8, Ps 51:10, Sag 12:1, 1Kor 2:11 Kan beswyk Ps 134:7 Kan betroubaar wees Spr 11:13 Kan verstomp Eseg 21:7 Kan vernuwe word Eseg 18:31 Kan slaap Rom 11:8, Ef 5:14

8 Gees en hart is baie dieselfde
Deut 2:30, Rom 20:29, Ps 34:9, 1Pet 3:4 Kan teenwoordig wees sonder die liggaam 1Kor :3-4 Wanneer die liggaam sterf verlaat die gees dit Pred 12:7, Jak 2:26 1Pet 3:19 Die mens se gees het persoonlikheid en menslike eienskappe

9 Ander wesens: Hemelse wesens is geesteswesens Geesteswesens het liggame en persoonlikhede

10 Jahshua het in die vlees gekom
Slegs sy liggaam is gedood en opgewek Hand 2:27, Rom 7:4, Ef 2:15, Kol 1:22, Heb 10:20

11 L D L D L ? Liggaam 2e koms finale oordeel dood Siel 2e koms finale
Gees 2e koms finale oordeel ?


Download ppt "LIGGAAM, SIEL en GEES."

Verwante presentaties


Ads door Google