DIE #16 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Advertisements

Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Handoplegging.
DIE #44 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #39 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
DIE #40 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #10 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gebed vir die Nuwe Jaar Musiek: Nikos Ignatiades, “Melody for Lovers”
DIE #42 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #45 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Vervolging in Mexiko wissel van gebied tot gebied.
Here, hoor ons huil. Ons huil oor die land se hoof uitvoerende beampte, ons president, die korrupsie, die nepotisme en blatante persoonlike bevoordeling.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Indonesië het die grootste Moslem-bevolking in die wêreld.
Baie Christene vlug uit die land weens die druk.
DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #43 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Welkom, Leiers!.
DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
“gevangene van die wet”
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom.
\.
DIE #2 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan.
\.
Eritrea is een van die mees verdrukkende state ter wêreld.
DIE #24 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly.
Bhoetan is al vir eeue lank ʼn Boeddhistiese nasie.
DIE #18 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Bahrain het ‘n Moslem-populasie van 70%
\.
\.
THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Die voortslepende Israeli-Palestynse konflik skep baie uitdagings.
In Sri Lanka word alle gelowe beskou as ondergeskik aan Boeddhisme.
Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
\.
\.
DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
\.
DIE #32 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #23 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
In Katar word geen ander geloof buiten Islam geduld nie.
\.
Nuwe gelowiges ervaar deurgaans druk om Jesus te verloën.
\.
THE 41ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Transcript van de presentatie:

DIE #16 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR In Oesbekistan kan ʼn Christen selfs ʼn boete opgelê word vir Christelike musiek op hul slimfone. Indien hul geloof aan die lig kom in die werksplek, kan hulle summier afgedank word. Kerke moet registreer om te kan funksioneer. Oor die afgelope 16 jaar, is daar nie ʼn enkele nuwe registrasie aan ʼn kerk toegestaan nie. Klopjagte word op Christelike byeenkomste uitgevoer en gelowiges word in die tronk gegooi.

BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE Bid dat die Oesbeekse leiers tot die besef sal kom dat Christene goeie en goedhartige mense is. Bid dat gelowiges wat gedreig, beboet of gearresteer word, nie hul geloof in die Here sal laat vaar nie. Bid vir Christenvroue wat teen hulle sin moet trou – bid dat hul ongelowige eggenote ook tot bekering sal kom.