Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
VADER JESUS CHRISTUS HEILIGE GEES DEUT 6 en 11 OUERS KINDERS DIE KERK
HAND – Dien DIENS Christen-wees uitleef Betrokke by UITREIKE KATEGESE KOP - Ken ONDERRIG Bybel Sentraal Materiaal HAND – Dien DIENS Christen-wees uitleef Betrokke by UITREIKE (22 Mei + 4 Sept) Kermis (27 April) Jeug aktiwiteite HART - Liefhê VIERING Ontmoeting met God Teenwoordig
Belangrik vir ons as ouers: Voorbeeld Voorbidding Entoesiame Voorbereiding (Program vir jaar) Teenwoordigheid (29 Ontmoetings) Tydsduur van Kategese
MATERIAAL vir 2016 Gr Materiaal 1 Verhale van die Ou Testament 2 Jesus se lewe op aarde 3 Die gelykenisse 4 Gestuurdes 5 Die Konings, Priesters en Profete 6 JAarboek 7 - 9 Aktuele geloofsake 10 -11 Geloof wat rêrig is Koste: Gr 1 – 6 : R100 Gr 10 – 11: R80
GESAMENTLIKE OPENING EN TYD WAAROP KATEGESE PLAASVIND Junior Kategese (tot graad 7) begin elke Sondag na oggenddienste in die kerkgebou. Senior Kategese begin elke Sondag na die oggenddienste in die konsistorie.
KATEGESE AKTIWITEITE Hoërskoolkamp Saterdag 23 – Sondag 24 Jan by Eersterivier Kategese uitstappie Sondag 7 Feb na die erediens by Westview skool se lapa Uitreike Sondag 22 Mei Sondag 4 September
JEUGAKTIWITEITE Kleuterkerk Kinder byeenkoms ICU 1-3 April: Imagine Jeugfees Kinder– en Tienerdienste (Eietydse erediens)
Graad 1 Marié Smit in Bushuisie Graad 2 Ina Retief in Gebedskamer Graad 3 Janneke Dreyer in Moederskamer Graad 4 Annelie van Rooyen agter in saal Graad 5 Adele Landman by Voortrekker lokaal Graad 6 Shanel Coetzee by Voortrekker lokaal Graad 7 PC van Rooyen by Voortrekker lokaal
Roenel van Rooyen by Voortrekker lokaal Graad 8 Roenel van Rooyen by Voortrekker lokaal Vrug van die Heilige Gees) Graad 9 (Willie Botha) op gallery Graad 10 Mariette Pretorius in voorportaal van kerk Graad 11 Ds. MG van Rooyen in konsistorie