De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle."— Transcript van de presentatie:

1

2 Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle gees en gedagtes moet nuut word; lewe as nuwe mense wat as die beeld van God geskep is: lewe volkome volgens die wil van God en wees heilig.”

3

4 Rom. 6:22 “Maar nou – julle is vrygemaak van die sonde en in diens van God gestel en die vrug daarvan is dat julle geheilig word, en die uiteinde is die ewige lewe.

5 Hebr. 13:4. “Die huwelik moet deur almal eerbaar gehou word
Hebr. 13:4 “Die huwelik moet deur almal eerbaar gehou word. Wees in die huwelikslewe getrou aan mekaar, want ontugtiges en egbrekers sal onder die oordeel van God kom.”

6 Ef. 4:3 “Soos dit gelowiges betaam, moet daar van ontug, onsedelikheid in enige vorm, of gierigheid onder julle selfs geen sprake wees nie.”

7 Matt. 5: “Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘Jy mag nie egbreuk pleeg nie.’ Maar Ek sê vir julle: Elkeen wat na 'n vrou kyk en haar begeer, het reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg.”

8

9 Hoe is ek seksueel rein? (4-6):
My liggaam moet my nie beheer nie:

10 I Kor. 9:27 “Maar ek oefen my liggaam en bring dit onder beheer, sodat ek nie ander tot die stryd oproep en self nie kwalifiseer nie.”

11 II Kor. 10:5 “Ons neem elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak.”

12 Hoe is ek seksueel rein? (4-6):
My liggaam moet my nie beheer nie: Moet nie optree soos ongelowiges nie:

13 Gal. 5:24 “Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal.”

14 I Joh. 3:9 “Iemand wat 'n kind van God is, doen nie meer sonde nie, omdat die Gees van God in hom bly; en hy kan nie meer sondig nie, omdat hy uit God gebore is.”

15 Hoe is ek seksueel rein? (4-6):
My liggaam moet my nie beheer nie: Moet nie optree soos ongelowiges nie: Moenie ander mense misbruik nie:

16


Download ppt "Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle."

Verwante presentaties


Ads door Google