De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.

Verwante presentaties


Presentatie over: "11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46."— Transcript van de presentatie:

1 11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46

2 Opstandingstyd Hierdie aanbieding is geskryf vir die Opstandingstyd.

3 3 1 2 2 3 4 1 5 6 Die 'trappe van vernedering' in ses momente: Gebore
Gely (onder Pontius Pilatus) Gekruisig Gesterf (slegs met swart lyne voorgestel) Begrawe (steen voor graf) Ter helle neergedaal (pyl beweeg) Die 'trappe van verhoging' in drie momente Opstanding! Opgevaar Sit aan die regterhand van God 5 6

4 Hersiening van vorige keer:
As ons vas is aan Jesus en dink soos Hy dink, leef ons anders... Hierdie skyfie 'werk deur' na vandag se aanbieding.

5 Skriflesing Lees Matteus 25:31-33 Lees Matteus 25:34-40 Lees Matteus 25:41-46

6 Geringstes? Honger, dors, vreemd (sonder blyplek), sonder klere, siek, in die tronk (dalk onregverdig...) Die bok draai sy rug op die geringstes Die skaap is by die geringstes Jesus sê Hy is ook by die geringstes... want as ons vir hulle goed is, is ons vir Hom goed...

7 Hierdie skyfie kan gebruik word om die volgende te verduidelik:
Jesus het gekom om ons te verander. Hy verander ons deur ons sonde weg te neem (ons bok-wees!) sy liefde in ons harte te plant deur die werk van sy Gees (ons skaap-wees!) ons tussen die 'geringstes' op aarde te sit om vir hulle lief te wees...

8 Ek glo... Gebruik hierdie skyfie vir die Geloofsbelydenis:
Dit verander by die volgende elemente: 1. Begin: Ek glo in God die Vader.... 2. En in Jesus Christus 3. wat op die derde dag... 4. Ek glo in die Heilige Gees (Duif, ligblou kruis en vlamme) 5. Ek glo aan 'n heilige algemene Christelike kerk (liggaam)... 6. Vergewing van sondes (agtergrond word wit) 7. Opstanding van die vlees (agtergrond word groen) 8. En die Ewige Lewe (agtergrond word geel/goud)

9


Download ppt "11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46."

Verwante presentaties


Ads door Google