De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.

Verwante presentaties


Presentatie over: "24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23."— Transcript van de presentatie:

1 24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23

2 Skriflesing Lees 2 Konings 22:1-2 Vertel 2 Konings 22:3-7 Lees 2 Konings 22:8 Vertel 2 Konings 22:9-10 Lees 2 Konings 22:11-13 Vertel 2 Konings 22:14-29 Lees 2 Konings 23:1-3 Vertel 2 Konings 23:4-24 Lees 2 Konings 23:2-26

3 Israel - Samaria Juda - Jerusalem Ballingskap
Rigters en Konings Juda - Jerusalem Ballingskap Die Noordryk waar 19 konings na mekaar gedoen het wat verkeerd was in die oë van die Here, is in ballingskap weggevoer. In die Suidryk kyk ons vandag na die 16 de koning. Na Manasse het sy seun Amon koning geword en hy het dieselfde lelike dinge as sy pa gedoen. Die mense het hom toe doodgemaak en sy agtjarige seunt koning gemaak. Sy naam was Josia.

4 Op hierdie skyfie is daar 4 prente/simbole:
Die portret van die jong koning. Die prent van die boekrol (wetboek...) Die bloeddruppel as simbool daarvan dat die Here Israel gered het. Hulle is sy kinders, want Hy het hulle uit Egipteland gered... Toe Josia uitgevind het dat hulle die Here vergeet het, het hulle weer die Paasfees gevier – die Paasfees herinner hulle aan die uittog (Lam se bloed aan kosyne...) Die ‘bande’ aan die buitekant om vertel iets daarvan dat Juda/Israel aan God vas was (Verbond) NB. Voordat die volgende skyfie vertoon word, kan die gehoor gevra word om te dink wat het alles verander van Josia se tyd af tot by ons en dan kan hulle kyk hoe hierdie skyfie verskil van die volgende.

5 Jesus is ons band met God
Hierdie skyfie kan gebruik word om die volgende aan te dui: Ons is nou in die portret Jesus het ons vasgebind aan God: Hy is ons band... Die wet met die bloeddruppel het nou verander na die hele Bybel met die doopdruppel en die tekens van die Nagmaal. So is ons vir seker dat ons aan God behoort... Die Heilige Gees help ons om die mooi dinge waarvan daar ook in die bybel geskryf is, in ons lewens te laat uitkom (vrug van die Gees...) Ons verander ons lewe lank. (Voortgesette hervorming!). ‘n Mens kan dit ook beskryf met bekering as ‘n proses: die afsterwing van die ou mens en die opstanding van die nuwe mens...

6

7


Download ppt "24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23."

Verwante presentaties


Ads door Google