De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Bybelvasvra!.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Bybelvasvra!."— Transcript van de presentatie:

1 bybelvasvra!

2 Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt.... Hoe maak mens?
So maak mens: Algemene vrae oor enige iets in die Bybel. Gee net eenvoudig die regte antwoord. Eerste hand op, kry die eerste kans om die antwoord te gee. As daardie groep se antwoord verkeerd is, gaan ons die volgende groep vra wat hulle hande opgesteek het. Elke vraag tel een punt, ongeag die hoeveelheid name, of woorde wat genoem moet word. Algemene Bybelkennis

3 Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt....
1. Op watter dag is die plante geskep? Dag 3

4 Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt....
2. Wie se raad is verydel toe hy vir Absalom wou raad gee? Agitofel – 2 Samuel 17:14

5 Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt....
3. Watter gemeente se ouderlinge het Paulus besoek net voordat hy na Jerusalem toe vertrek het om verslag vir die gemeente in Jerusalem te bring oor sy werk onder die heidene? Efese – Handelinge 20 en 21

6 Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt....
4. Watter plek het 12 fonteine en 70 palmbome gehad? Elim – Eksodus 15:27

7 Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt....
5. Wanneer sy hardloop (met haar vlerke omhoog), lag sy die perd en sy ruiter uit. Wie is dit? Die volstruis – Job 39:21

8 Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt....
6. Wat was Kajafas se skoonpa se naam? Annas – Johannes 18:13

9 Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt....
7. As daar in Tirus en Sidon die wonderdade gedoen is, wat in hierdie twee dorpe gedoen is, sou hulle hulle lankal in sak en as bekeer het. Watter twee dorpe is dit? Gorasin en Betsaida – Matteus 11:21

10 Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt....
8. Wat was die name van Adam en Eva se seuns? Kain, Abel en Set – Genesis 4:2 en 25

11 Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt....
9. Watter seemonster het God gemaak as sy speelding? Leviatan – Psalm 104:26

12 Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt....
10. Watter Fariseër het eenkeer in die aand na Jesus toe gegaan? Nikodemus – Johannes 3:1

13 Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt....
11) Watter Rigter was linkshandig? Ehud (Rigters 3:15)

14 Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt....
12) Waarmee het die Here vir Resin en Peka vergelyk in Jesaja 7:4? Twee stukke brandhout.

15 Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt....
13) Op watter berg het Elia die Baälprofete uitgedaag in 1 Konings 18? Berg Karmel


Download ppt "Bybelvasvra!."

Verwante presentaties


Ads door Google