De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Welkom by die Kategese 15 April 2018.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Welkom by die Kategese 15 April 2018."— Transcript van de presentatie:

1 Welkom by die Kategese 15 April 2018

2 Welkom by die Kategese 15 April 2018 Kom ons bid saam

3 Baie geluk! Wens kinders geluk wat verjaar het en die volgende week gaan verjaar. Kinders kan ook gelukgewens word met prestasies, positiewe gedrag, teenwoordigheid ens.

4 Die kerkjaar: waar trek ons?
Paastyd 1 April tot 19 Mei 2018 Ons juig oor Jesus se opstanding uit die dood Gebruik hierdie skyfie om die tyd op die kerkjaarwiel te verduidelik. Ons is nou in die Paastyd. Dit is vanaf Paasfees tot by Pinksterfees – ‘n tydperk van 50 dae. Ons verbly ons in Jesus se opstanding. Die kerkjaar: waar trek ons?

5 Simbool van my dank

6 Verdaag na klasse

7 2 Timoteus 3:14-17

8 Die nuwe testament Kan julle nog onthou hoeveel boeke is daar in die Nuwe Testament?

9 Die nuwe testament 27 Daar is 27 boeke in die Nuwe Testament.
Hoeveel is daar in die hele Bybel? 27

10 Die nuwe testament Daar is 66 boeke in die hele Bybel (Ou plus Nuwe Testament) Die Nuwe Testament kan in vier hoofgroepe opgedeel word. Dit is die Evangelies, Handelinge, Briewe en Openbaring. 27 66

11 Die nuwe testament Die vier Evangelies en Handelinge staan bekend as die Historiese boeke, en kan as die fondament van ’n huis voorgestel word. 27 66

12 Die nuwe testament Die vier briewe wat Paulus aan spesifieke persone geskryf het kan as die dak van die huis gesien word. 27 66

13 Die nuwe testament Dan is daar die twee mure: Die een muur bestaan uit briewe wat Paulus aan gemeentes geskryf het. 27 66

14 Die nuwe testament Dia ander muur bestaan uit briewe wat in die algemeen geskryf is. Dit is aan niemand spesifiek gerig nie. Openbaring is nie regtig ‘n brief nie, maar word gerieflikheidshalwe saam met hierdie briewe groepeer. 27 66

15 Tydlyn van die Nuwe Testament
Kom ons kyk na die tydlyn van die Nuwe Testament. Dit is strek oor ongeveer 4 jaar voor Christus se geboorte tot 100 Jaar na die geboorte van Christus. Nie naastenby so lank as die Ou Testament nie.

16 1. Geboorte, lewe, dood en opstanding van Jesus
4vC 32nC Die eerste gedeelte kan op Paneel 6 en 7 wat in die kerk opgesit is inpas

17 2. Handelinge van die Apostels
32nC 64nC Tweede gedeelte is die Handelinge van die Apostels

18 3. Verwoesting van Jerusalem en die Tempel
70nC Derde gedeelte is toe die Romeine Palestina binnegeval en Jerusalem en die Tempel verwoes het.

19 4. Besinning en dokumentasie
70nC 110nC Gedurende die vierde tydperk word meeste van die Evangelies en Openbaring op skrif gestel.

20 Ons sluit af


Download ppt "Welkom by die Kategese 15 April 2018."

Verwante presentaties


Ads door Google