De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

REFORMASIE/HERVORMING

Verwante presentaties


Presentatie over: "REFORMASIE/HERVORMING"— Transcript van de presentatie:

1 REFORMASIE/HERVORMING
MARTIN LUTHER JOHANNES CALVYN

2 DIE TERME REFORMASIE EN HERVORMING DIE VORM VAN DIE KERK WAS IN
DE-FORMASIE /SKEEFGETREK DAAR KORT RE-FORMASIE OF HER-VORMING DAARUIT ONTSTAAN DIE GEREFORMEERDE KERKE EN HERVORMDE KERKE ALMAL PROTESTANTE KERKE (PROTESTEER )TEEN DIE DE-FORMASIE VAN DIE ROOMSE KERK

3 VRUG VAN REFORMASIE Soli Deo Gloria: Alleen tot die eer van God.
Sola Christi: Alleen deur Christus. Sola Fidé: Alleen deur die geloof. Sola Scriptura: Alleen deur die Bybel. Sola Gratia: Alleen deur genade.

4

5 IS DIE BYBEL EN BELYDENIS..
ORNAMENT? INSTRUMENT?

6 KATEGISMUS IS ‘N….. TROOSBOEK LEERBOEK ANKERBOEK EVANGELISERINGSBOEK

7 TITUS 1:9 Hy moet vashou aan die betroubare Woord waarin hy onderrig is. Dan sal hy in staat wees om ander met die gesonde leer aan te moedig En om die argumente van teenstanders te weerlê.

8 1 PETRUS 3:15 In julle harte moet daar net heilige eerbied wees vir Christus die Here. Wees altyd gereed om ‘n antwoord te gee aan elkeen wat van jou ‘n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe.

9 4 TOEPASSINGS Ons moet die Bybel ken en dit uitleef as ons enigste bron. (Vers 9a) Ons moet dit wat ons glo aan ander oordra. (Vers 9b). Ons moet standpunt inneem teenoor dwalleer van ons wêreld. (Vers 9c) Ons moet die eenheid tussen verkillende kerke, met wie ons in belydenis saamstem te bewaar.

10


Download ppt "REFORMASIE/HERVORMING"

Verwante presentaties


Ads door Google