De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Drie vrae: Wie is ons? Wat moet ons doen? Hoe gaan ons dit doen?

Verwante presentaties


Presentatie over: "Drie vrae: Wie is ons? Wat moet ons doen? Hoe gaan ons dit doen?"— Transcript van de presentatie:

1 Drie vrae: Wie is ons? Wat moet ons doen? Hoe gaan ons dit doen?

2 GOD Kan net beantwoord word as ons praat oor wie God is
en hoe dit inpakteer op die totale bediening van die gemeente GOD

3 Begin met God God drie-enig Vader Seun Heilige Gees

4 2.Wie is ons? Ons dink na oor die identiteit van die kerk en verwoord dit in terme van die waardes waar volgens ons leef Wie is ons/ wat is ons karakter?

5 Hoe ontdek ons ons identiteit
Kyk na ons verhaal Wat is die storielyn van die verhaal? Hoe het die Lewende Christus homself in die verhaal geopenbaar? Hoe lyk God se storie met ons

6 3. Ons leer Hom ken deur... Sy heilsweldade te verstaan en toe te eien: Sy menswording, sy lewe, sy kruisiging, sy opstanding, sy hemelvaart en sy wederkoms

7 3.2 Die liefdevolle Vader · Vgl skets in Brosjure (3 sirkels)
· Vgl DJS oor Nicea

8 Belangrikheid van die Gees vir gereformeerdes
Kernpunt van belydenis tov die Gees

9 Belangrikheid van die Gees vir gereformeerdes
Verwys na Coenie se boek oor die Kragveld die Gees (werkswyse van die Gees-bl.157 e.v. en die dimensies van die Gees, bl 164 e.v.) Logika van die Gees (Knight’s Move)


Download ppt "Drie vrae: Wie is ons? Wat moet ons doen? Hoe gaan ons dit doen?"

Verwante presentaties


Ads door Google