Besluit watter liedere julle wil sing.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

‘Handboek’: Die Bybel Die LP3- benadering
Kinders van die Bybel.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Gedagtes rondom die nagmaal
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Speletjies Name van JESUS.
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Welkom, Leiers!.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
Die Heiliges Word Oorwin
Hartlik welkom in die Erediens!
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Welkom by die Kategese 15 April 2018.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
KOM NA MY TOE….
Welkom by die Kategese 21 Oktober 2018 Heet almal baie hartlik welkom.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Welkom by die Kategese 4 Februarie 2018.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Besluit watter liedere julle wil sing. Die volgende kan ‘n idee gee waaroor die liedere kan handel: Liedboek 159:1-3 Liedboek 164:1-2

Tik woorde van lid in spasie.

Gebuik die animasie vir agtergrond tydens sang

Wens kinders geluk wat verjaar het en die volgende week gaan verjaar. Kinders kan ook gelukgewens word met prestasies, positiewe gedrag, teenwoordigheid ens.

Gebruik hierdie skyfie om die tyd op die kerkjaarwiel te verduidelik.

Here Jesus, U is die eerste en die laaste en die lewende Here Jesus, U is die eerste en die laaste en die lewende. U was dood, maar lewe nou tot in ewigheid. As ons by U is, is ons nie bang nie. Amen Bid saam hierdie gebed. Besluit self hoe jy dit wil aanbied.

Geslagsregister? Moment 1 Vertel Lukas 3:38

As ons dus hier by die kruis van Jesus kom staan en terugkyk kan ons sien wat alles gebeur het en hoe alles saamgeloop het op Jesus se geboorte.

Jy kan hier by die kruis gaan staan en terugkyk na ver agter totdat jy nie meer verder kan sien nie (tot verby die horison van die geskiedenis.)

Verby die tyd toe God se kinders moedeloos was en alles gebreek was…

Verby die tyd toe daar konings in Israel was… Rigters en Konings Verby die tyd toe daar konings in Israel was…

Verby die tyd toe Moses die Israeliete uit Egipte gelei het…

Verby die tyd van Josef, Jakob, Isak … tot by Abraham.

En so ver terug dat ‘n mens amper nie kan sien nie … agter die horison van die geskiedenis. Die tyd toe God alles gemaak het.

Seun van die Allerhoogste Jesus Moment 2 Vertel Lukas 1:26-30 ‘n Boodskapper Sonde Jesus is lankal beplan Dawid Seun van God Seun van die Allerhoogste Dawid

Moment 2 En wat antwoord Maria as sy hierdie dinge verstaan?

Ek sal doen wat die Here wil hê Ek sal doen wat die Here wil hê. Die Here kan met my doen wat jy gesê het. Lees Lukas 1:38 Maria het gesê: “Ek sal doen wat die Here wil hê. Die Here kan met my doen wat jy gesê het.” Toe het die engel weggegaan van haar.

Hierdie is die eerste verhaal uit die reeks wat Jesus aandui as ons enigste Verlosser wat in staat is om ons van sonde te verlos. Gebruik dit ook as gebed van dankbaarheid en aanbidding.

Gebruik die skyfie om die kinders te help verstaan dat ons gee aan God wat ons het en wie ons is omdat ons wil sien dat God ons en wat ons het sal gebruik om sy cool plan in ons lewe en omgewing te laat waar word.

Verdaag vir kleingroepe.