De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

KOM NA MY TOE….

Verwante presentaties


Presentatie over: "KOM NA MY TOE…."— Transcript van de presentatie:

1 KOM NA MY TOE…

2

3 Elia - agtergrond 1Ki 17:1 En Elía, die Tisbiet, uit Tisbe in Gílead, het vir Agab gesê: So waar as die HERE, die God van Israel, leef, voor wie se aangesig ek staan, daar sal geen dou of reën in hierdie jare wees nie, behalwe op my woord! 1Ki 17:6 En die kraaie het vir hom smôrens brood en vleis gebring, en saans brood en vleis, en hy het uit die spruit gedrink. 1Ki 17:12 Maar sy antwoord: So waar as die HERE u God leef, ek het nie ‘n broodkoek nie, net maar ‘n handvol meel in die pot en ‘n bietjie olie in die kruik; en hier maak ek nou ‘n paar houtjies bymekaar; dan gaan ek en maak dit vir my en my seun klaar, dat ons dit kan eet en sterwe. 1Ki 17:14 Want so sê die HERE, die God van Israel: Die meel in die pot sal nie opraak en die olie in die kruik sal nie minder word nie, tot op die dag dat die HERE reën op die aarde sal gee. 1Ki 17:22 En die HERE het Elía verhoor; en die siel van die kind het in hom teruggekeer, sodat hy weer lewendig geword het. 1Ki 18:28 En hulle het hard geroep en hulleself volgens hul gebruik met swaarde en spiese stukkend gekerwe tot die bloed op hulle uitgespuit het. 1Ki 18:45 En in ‘n oogwink was die hemel swart van wolke en wind, en ‘n groot reën het gekom; en Agab het op die wa geklim en weggetrek na Jísreël; 1Ki 18:46 maar die hand van die HERE was oor Elía, sodat hy sy heupe omgord en voor Agab uit geloop het in die rigting na Jísreël.

4 ELIA – MOEG EN UITGEPUT 1 Kon.19:1-16

5 LEEFSTYL Slaapgewoontes (om te rus)

6 LEEFSTYL Slaapgewoontes (om te rus) Ps.3:3-5
Psa 3:3 (3:4) Maar U, HERE, is ‘n skild wat my beskut, my eer en die Een wat my hoof ophef. Psa 3:4 (3:5) Luid roep ek die HERE aan, en Hy verhoor my van sy heilige berg. Sela. Psa 3:5 (3:6) Ek het gaan lê en aan die slaap mag raak; ek het wakker geword, want die HERE ondersteun my. Ps.4:8 Psa 4:8 (4:9) Ek wil in vrede gaan lê en meteens aan die slaap raak; want U, o HERE, alleen laat my in veiligheid woon.

7 LEEFSTYL Slaapgewoontes (om te rus) Spr.3:24-26
Pro 3:24 as jy gaan lê, sal jy nie skrik nie, en lê jy, dan sal jou slaap soet wees. Pro 3:25 Jy hoef nie bang te wees vir ‘n skielike skrik of vir die ondergang van die goddelose as dit kom nie; Pro 3:26 want die HERE sal jou vertroue wees, en Hy sal jou voet bewaar vir die strik. Ps.121:2-5 Psa 121:2 My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. Psa 121:3 Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie. Psa 121:4 Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie. Psa 121:5 Die HERE is jou Bewaarder; die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand.

8 LEEFSTYL Eet- en drinkgewoontes

9 LEEFSTYL Eet- en drinkgewoontes Joh.6:33-35
Joh 6:33 Want die brood van God is Hy wat uit die hemel neerdaal en aan die wêreld die lewe gee. Joh 6:34 Toe sê hulle vir Hom: Here, gee ons altyd hierdie brood. Joh 6:35 En Jesus sê vir hulle: Ek is die brood van die lewe; wie na My toe kom, sal nooit honger kry nie; en wie in My glo, sal nooit dors kry nie Ps.121:2-5 Joh 7:37 En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! Joh 7:38 Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.

10 OM OP JAHWEH TE WAG

11 OM OP JAHWEH TE WAG Om geduldig te wees in jou geloof
Nie haastig of oorhaastig op te tree nie Nie self planne te maak en uit te voer sonder om eers op Jahweh te wag nie

12 OM OP JAHWEH TE WAG Om geduldig te wees in jou geloof
Nie haastig of oorhaastig op te tree nie Nie self planne te maak en uit te voer sonder om eers op Jahweh te wag nie Voorbeelde: 1. Abraham – 25 jaar 2. Moses – 40 jaar 3. Dawid – 15 jaar

13 OM OP JAHWEH TE WAG Jes.40:28-31
Isa 40:28 Weet jy dit nie? Of het jy dit nie gehoor nie? ‘n Ewige God is die HERE, Skepper van die eindes van die aarde; Hy word nie moeg of mat nie; daar is geen deurgronding van sy verstand nie. Isa 40:29 Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie. Isa 40:30 Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne struikel selfs; Isa 40:31 maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.

14 VIND JAHWEH IN DIE STILTE

15 VIND JAHWEH IN DIE STILTE

16 VIND JAHWEH IN DIE STILTE

17 VIND JAHWEH IN DIE STILTE
Matt.6:6 Mat 6:6 Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.

18 KOM NA MY TOE…

19 KOM NA MY TOE… Matt.1:28-30 Mat 11:28 Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Mat 11:29 Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele; Mat 11:30 want my juk is sag en my las is lig.

20 Amen!


Download ppt "KOM NA MY TOE…."

Verwante presentaties


Ads door Google