De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.

Verwante presentaties


Presentatie over: "25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1."— Transcript van de presentatie:

1 25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1

2 Skriflesing Lees Jeremia 1:4-8 Vertel Jeremia 1:9-10 Vertel Jeremia 1:11-16 Vertel Jeremia 1:17-18 Lees Jeremia 1:19

3 Israel Juda Ballingskap
Rigters en Konings Juda Ballingskap Die Noordryk waar 19 konings na mekaar gedoen het wat verkeerd was in die oë van die Here, is in ballingskap weggevoer. In die Suidryk het daar nog 'n paar konings aangegaan. Kom ons kyk op die volgende skyfie.

4 Ballingskap Verlede keer het ons van die koning gepraat wat net 8 jaar oud was toe hy koning geword het en wat gedoen het wat reg was in die oë van die Here. Hy was die sestiende koning van Juda, die Suidryk. Hy word met die groter goue kroon hier uitgebeeld. Sy naam was Josia. In sy tyd het 'n profeet met die naam Jeremia opgetree. Na hom het daar 4 konings gevolg wat nie gedoen het wat reg was in die oë van die Here nie. Jeremia het lank na koning Josia se tyd nog die profeet gewees wat ook hierdie ander konings moes waarsku... totdat die ballingskap ook vir die Suidryk begin het.

5 Onthou julle nog vir Jesaja wie se mond met die kool aangeraak is?
Jeremia se mond is ook aangeraak – met die hand van die Here. Kom ons maak ons eie prent van Jeremia in ons gedagtes... Vertel nou die verhaal van Jeremia se roeping.

6 Wees gereed! Pasop!

7 Hierdie skyfie kan moontlik gebruik word om aan te toon dat Jesus tussen ons en die straf kom staan het en vir ons Goeie Nuus gebring het...

8 Wat kan ons nou doen?

9

10


Download ppt "25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1."

Verwante presentaties


Ads door Google