De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.

Verwante presentaties


Presentatie over: "20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17."— Transcript van de presentatie:

1 20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17

2 Skriflesing Vertel 2 Konings 17:1-6 Lees 2 Konings 17:7-8 Vertel 2 Konings 17:9-11 Lees 2 Konings 17:12 Lees 2 Konings 17:13-15 Vertel 2 Konings 17:16-18

3 Israel - Samaria Juda - Jerusalem Kyk eers goed na hierdie animasie.
Rigters en Konings Juda - Jerusalem Kyk eers goed na hierdie animasie. Koning Dawid het ‘n blofte gekry dat daar ‘n Koning uit sy kinders en hulle kinders op die troon sal bly... (Ster...) Koning Dawid se seun wat koning geword het (Salomo) het met heidense vroue getrou. God laat die koninkryk in 2 skeur. In die Noordelike Ryk gaan dit maar sleg. Die een koning na die ander dien afgode (krone – donker gekleurd). Dit loop uit op die wegvoering (Ballingskap) van die mense van die Noordelike Ryk deur die vyande (Assiriërs...) In die Suidelike Ryk gaan dit ‘n bietjie beter... ons kyk in volgende aanbiedings ook wat hier gebeur het.

4 Assiriese Ryk 934…625 vC Medië Persië Tigris Eufraat Karkemis Nineve
Damaskus Persië Samaria Babel Jerusalem Wys eers waar die twee Ryke is- rondom Samaria (Noord = Israel) en rondom Jerusalem (Suid = Juda). Die vyande het al sterker geword. Eers was hulle rondom Nineve... maar hulle het al meer oorloë gewen en later amper hierdie hele ou wêreld gewen. Hulle het die mense rondgeskuif en party as slawe saamgeneem... (Wys later op 'n nuwe skyfie...) Susa(n) Ur

5 Hier is twee afbeeldings van twee afgode: Die man is Baäl, en die vrou is Asjera. Die mense het gedink hulle moet hierdie twee aanbid sodat dit goed gaan met hulle oeste, en dat dit sal reën en dat hulle diere baie kleintjies sal kry...

6 Hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here.
Gebruik die skyfies met die 19 herhalings om 'n aanvoeling te gee van hoeveel konings daar was wat verkeerde dinge geoden het en wat nie die Here as hulle enigste God wou aanbid nie!

7 Hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here.

8 Hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here.

9 Hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here.
(Negentien keer!)

10 Ballinge van Israel (Noordelike 10 stamme) 722 vC Val van Samaria
Assiriese Ryk 934…625 vC Karkemis Nineve Tigris Medië Eufraat Damaskus Persië Samaria Babel Jerusalem Gebruik hierdie skyfie om aan te dui hoe die Here toegelaat het dat die vyand ook die koning en mense van die Noordryk wen en as ballinge na 'n ver land wegneem! Die vyande het al sterker geword. Eers was hulle rondom Nineve... maar hulle het al meer oorloë gewen en later amper hierdie hele ou wêreld gewen. Hulle het die mense rondgeskuif en party as slawe saamgeneem... Toe wen hulle ook die Noordryk, en neem die mense weg in ballingskap. Gewoonlik moes hulle heelpad stap. Oumense, siek mense en vrouens klein kinders is of doodgemaak of agter gelaat. Nou is hulle in 'n land waar die mense die Here nie ken nie. Nou kan hulle voel hoe dit is om 'sonder die Here' te wees! Susa(n) Ur Ballinge van Israel (Noordelike 10 stamme) 722 vC Val van Samaria (Ontstaan van Samaritane…)

11 Nineve Babel Samaria

12


Download ppt "20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17."

Verwante presentaties


Ads door Google