De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

ONREGVERDIGE, ONEINDIGE

Verwante presentaties


Presentatie over: "ONREGVERDIGE, ONEINDIGE"— Transcript van de presentatie:

1 ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
GENADE Matteus 20:1-16

2 GENADE? (nog wingerd-werk-praatjies) EN WAT DAN NOU VAN DIE
Matteus 21:23-32 (nog wingerd-werk-praatjies)

3 MATTEUS 21:23-32 23 Jesus het na die tempel toe gegaan, en terwyl Hy besig was om die mense te leer, kom die priesterhoofde en die familiehoofde van die volk na Hom toe en vra: “Met watter gesag doen u hierdie dinge? En wie het u hierdie gesag gegee?” 24Toe antwoord Jesus hulle: “Ek gaan julle een ding vra, en as julle My daarop antwoord, sal Ek vir julle sê met watter gesag Ek hierdie dinge doen. 25Die doop van Johannes, waar het dit vandaan gekom: van God, of van mense af?” Hulle redeneer toe onder mekaar: “As ons sê: ‘Van God af,’ sal hy vir ons sê: ‘Waarom het julle hom dan nie geglo nie?’

4 MATTEUS 21:23-32 26Maar as ons sê: ‘Van mense af,’ kom ons by die mense in die moeilikheid, want almal beskou Johannes as ’n profeet.” 27Toe antwoord hulle vir Jesus: “Ons weet nie.” En Hy sê vir hulle: “Dan sê Ek ook nie vir julle met watter gesag Ek hierdie dinge doen nie.” 28“Wat sê julle hiervan? Daar was ’n man met twee seuns. Hy het vir die een gaan sê: ‘Seun, gaan werk vandag in die wingerd.’ 29‘Ek wil nie!’ antwoord hy, maar later het hy spyt gekry en tog gegaan. 30Die man het toe na die ander seun toe gegaan en vir hom dieselfde gesê. Hy het geantwoord: ‘Goed, Pa,’ maar hy het nie gegaan nie.

5 MATTEUS 21:23-32 31Wie van die twee het gedoen wat hulle pa wou hê?” Hulle sê: “Die eerste.” Toe sê Jesus vir hulle: “Dit verseker Ek julle: Tollenaars en prostitute gaan voor julle in die koninkryk van God in. 32Johannes het gekom om julle die regte pad te wys, en julle het hom nie geglo nie, maar tollenaars en prostitute het hom geglo. Maar selfs toe julle dit sien, het julle nie agterna berou gekry en hom geglo nie.”

6 JA BROERS & DOENERS

7 EN WAT DAN NOU VAN DIE GENADE?

8 MATTEUS 21 31Wie van die twee het gedoen wat hulle pa wou hê?” Hulle sê: “Die eerste.” Toe sê Jesus vir hulle: “Dit verseker Ek julle: Tollenaars en prostitute gaan voor julle in die koninkryk van God in. 32Johannes het gekom om julle die regte pad te wys, en julle het hom nie geglo nie, maar tollenaars en prostitute het hom geglo. Maar selfs toe julle dit sien, het julle nie agterna berou gekry en hom geglo nie.”

9 MATTEUS 3 1In daardie tyd het Johannes die Doper in die woestyn van Judea begin preek 2en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.” 5In dié dae het Jerusalem en die hele Judea en die hele omgewing van die Jordaan na hom toe gestroom. 6Hulle het hulle sondes bely en hulle deur hom in die Jordaanrivier laat doop. 7Toe hy merk dat baie van die Fariseërs en die Sadduseërs kom om deur hom gedoop te word, sê hy vir hulle: “Julle slange, wie het julle wysgemaak dat julle die dreigende toorn kan ontvlug? 8Dra liewer vrugte wat bewys dat julle bekeer is. 9Julle moet julle nie verbeel dat julle by julleself kan sê: ‘Ons het Abraham as voorvader’ nie.

10 DIE “doen” van MATTEUS 21 gaan nié oor:
Wie van die twee het gedoen wat hulle pa wou hê?” DIE “doen” van MATTEUS 21 gaan nié oor: “Ja”-praatjies nie die doop as blote uiterlike ritueel nie oppervlakkige gehoorsaamheid nie etniese afkoms / wettiese tradisie nie

11 DIE “doen” van MATTEUS 21 gaan wél oor:
Wie van die twee het gedoen wat hulle pa wou hê?” DIE “doen” van MATTEUS 21 gaan wél oor: “die regte pad” geloof bekering sondebelydenis berou die doop as innerlike realiteit vrugte van bekering = dade wat wys dat jy deur genade gegryp is!

12 . . . en die afstand na ons hande?
Lao-Tzu “Die langste reis wat ’n mens moet aflê, is die dertig sentimeter vanaf sy kop na sy hart.” . . . en die afstand na ons hande?

13 Die SONDE van nie-doen-nie:
Onvermydelik & (genadiglik!) vergeefbaar Onverskoonbaar & nie verduurbaar nie!

14 Jesus wil doeners hê, nie ja-broers nie! Søren Kierkegaard
“Jesus wil navolgers hê, nie bewonderaars nie.” Jesus wil doeners hê, nie ja-broers nie!

15 deur Nelly Bube


Download ppt "ONREGVERDIGE, ONEINDIGE"

Verwante presentaties


Ads door Google