De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele

Verwante presentaties


Presentatie over: "Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele"— Transcript van de presentatie:

1 Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele

2

3 Job. 1:6 “Op 'n dag het die hemelwesens voor die Here kom staan, en die Satan was ook onder hulle.”

4 Luk. 4:1-13 “Jesus het vol van die Heilige Gees van die Jordaan af teruggekom, en deur die Gees is Hy na die woestyn toe gelei, waar Hy veertig dae lank deur die duiwel versoek is. Die hele tyd het Hy niks geëet nie, sodat Hy aan die einde daarvan honger was. Die duiwel sê toe vir Hom: “As U die Seun van God is...”

5 Mark. 5:6. “Hy het Jesus al van ver af gesien en nader gehardloop
Mark. 5:6 “Hy het Jesus al van ver af gesien en nader gehardloop. Hy het voor Hom neergeval en hard geskreeu: “Wat het U met my te doen, Jesus, Seun van God die Allerhoogste? Ek smeek U: In Gods Naam, moet my nie pynig nie!”

6 Mark. 5:9. “Hy het hom toe gevra: “Wat is jou naam
Mark. 5:9 “Hy het hom toe gevra: “Wat is jou naam?” “My naam is Legio,” antwoord hy Hom, “want ons is baie.”

7

8 Eseg:28:13 “Jy was in Eden, die tuin van God; allerhande edelgesteentes was jou bedekking:”

9 Vers 13: “So is jy gemaak die dag toe jy geskep is.”

10 Vers 14: “Jy was ‘n gérub met uitgespreide vlerke wat beskut, en Ek het jou gestel op ‘n heilige berg; ‘n god was jy; jy het gewandel tussen vurige gesteentes.”

11 Vers 14: “Jy was volkome in jou weë van die dag af dat jy geskape is,

12 Vers 14: “totdat daar ongeregtigheid in jou gevind is.

13

14 I Pet. 5:8. “Wees nugter, wees wakker
I Pet. 5:8 “Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwel, loop rond soos 'n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind.

15 Judas 9. “Nie eens die aartsengel Migael het so iets gedoen nie
Judas 9 “Nie eens die aartsengel Migael het so iets gedoen nie. Toe hy met die duiwel gestry het oor die liggaam van Moses, het hy hom dit nie veroorloof om die duiwel te beledig en te veroordeel nie, maar hy het vir hom gesê: “Die Here sal jou straf.”

16 II Kor. 4:4 “Hulle is die ongelowiges wie se verstand deur die god van hierdie wêreld verblind is, sodat hulle die lig van die evangelie nie kan sien nie. Dit is die evangelie van die heerlikheid van Christus, wat die beeld van God is.”

17 Hebr. 2:14 “Aangesien hierdie kinders mense van vlees en bloed is, het Hy ook net soos hulle mens geword. Dit het Hy gedoen om deur sy dood dié een wat mag het oor die dood, dit is die duiwel, te vernietig.”

18

19 I Joh. 3:8 “wie aanhou sonde doen, behoort aan die duiwel, want die duiwel hou van die begin af aan met sondig. En die Seun van God het juis gekom om die werk van die duiwel tot niet te maak.

20 Hebr. 2:14 “Aangesien hierdie kinders mense van vlees en bloed is, het Hy ook net soos hulle mens geword. Dit het Hy gedoen om deur sy dood dié een wat mag het oor die dood, dit is die duiwel, te vernietig.”

21

22 Joh. 8:44 “Julle is kinders van die duiwel; hy is julle vader, en julle wil doen wat julle vader wil hê julle moet doen. Hy was van die begin af 'n moordenaar. En hy staan nie aan die kant van die waarheid nie, omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy leuentaal praat, is dit volgens sy aard, want hy is 'n leuenaar en die vader van die leuen.”

23 I Joh. 5:19 “Ons weet dat ons aan God behoort en dat die hele sondige wêreld in die mag van die duiwel is.

24 II Kor. 4:4 “Hulle is die ongelowiges wie se verstand deur die god van hierdie wêreld verblind is, sodat hulle die lig van die evangelie nie kan sien nie. Dit is die evangelie van die heerlikheid van Christus, wat die beeld van God is.

25

26 Ons teenstander en aanklaer: Sag. 3:1
Ons teenstander en aanklaer: Sag. 3:1 “Die Here het my 'n gesig laat sien. Ek het die hoëpriester Jesua voor die engel van die Here sien staan, en regs van hom het die Satan gestaan, besig om Jesua aan te kla.

27 Staan ons werk teen: I Tess. 2:18
Staan ons werk teen: I Tess. 2:18 “Daarom wou ons weer na julle toe kom; ek, Paulus, het keer op keer probeer kom, maar die Satan het ons verhinder.”

28 Ontmoedig ons, maak ons moedeloos: Luk. 22:31. “Simon, Simon
Ontmoedig ons, maak ons moedeloos: Luk. 22:31 “Simon, Simon!” het Jesus gesê. “Luister! Die Satan het daarop aangedring om julle soos koring te sif.”

29 Tempteer ons: I Pet. 5:8. “Wees nugter, wees wakker
Tempteer ons: I Pet. 5:8 “Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwel, loop rond soos 'n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind.

30 Jak.1:14 “Maar 'n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep.”

31 Open. 12:9 “want die groot draak, die slang van ouds, wat die duiwel en die Satan genoem word en wat die hele wêreld verlei, is uit die hemel uit gegooi. Hy is op die aarde gegooi en sy engele saam met hom.

32 Affekteer self ons liggame: Job. 2:7
Affekteer self ons liggame: Job. 2:7 “Die Satan het van die Here af weggegaan en vir Job met pynlike swere getref, van sy kop tot sy tone.

33 II Kor. 12:7 “selfs nie vanweë die verhewenheid van die openbarings nie. Daarom, sodat ek nie hoogmoedig sou wees nie, is daar vir my 'n doring in die vlees gegee, 'n boodskapper van Satan om my met vuiste te slaan.

34

35 I Joh. 4:4 “Julle behoort aan God, liewe kinders, en het die vals profete klaar oorwin omdat Hy wat in julle is, groter is as die duiwel, wat in die wêreld is.”


Download ppt "Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele"

Verwante presentaties


Ads door Google