BEVOLKINGSKONSEPTE.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Paragraaf 4.2 De expansie van de christelijke wereld
Advertisements

BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Bevolkingsgroei en -verandering
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Die produksieproses Onderwerp 15
Ongelykheid en armoede
DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
VAKBONDE TERME.
Die invloed van Trans-Atlantiese slawehandel op slawe.
Die trans-Atlantiese slawehandel
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Vryburger, Nederlanders en Franse Hugenote
Onderwerp 10 Die entrepreneur
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Kolonisering van die Kaap 17de tot 18de eeu
Stres Gr. 11.
Die geskiedenis van geld
Hoe is slawe gevang en verkoop?
NEDERLANDSE NEDERSETTINGS AAN DIE KAAP
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
Suid – Afrikaanse geld.
Handel oor die Sahara-woestyn heen
Vloede Eenheid 4 Bl
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Wat van die res van jou lewe?
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
GROEI VAN DIE WêRELDBEVOLKING
`n Kerk in aksie teen armoede
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Behoeftes en begeertes
Die Pesaglam.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Algemene feite oor sout
Hoe lyk die wêreld waarin ons leef?
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
God se vreemde opdragte
Panda’s Albert Denysschen.
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
Die Heiliges Word Oorwin
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Dooie woorde wat Lewend maak!
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
\.
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom.
\.
Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly.
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
ASEMHALING EN GESONDHEID
THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
Hartlik welkom in die Erediens!
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
\.
Transcript van de presentatie:

BEVOLKINGSKONSEPTE

OPDRAG / Huiswerk (Week1) Alle werk word opgesom AKTIWITEIT 1 BL. 143 Doen slegs vraag 3 volledig.

TERME GEBOORTESYFER: Die getal lewendige geboortes Per 1 000 mense Per jaar In ’n sekere gebied

Bl. 138 - Wereldgeboortesyfers

TERME STERFTESYFER / STERFTEKOERS: Die getal mense wat sterf per 1 000 van die bevolking per jaar in ’n sekere gebied

Bl. 139 – Wêreld Streftekoers

TERME BEVOLKINGSGROEIKOERS: (BGK) Die koers waarteen ’n bevolking In ’n plek verander (groei of afneem) gedurende ’n tydperk (bv. 1 jaar) Faktore: Geboortes; Sterftes (Natuurlik) Immigrasie en Emigrasie (Meganies) BGK = (G - S) + (I – E)

TERME Die beweging van mense na nuwe gebiede of lande MIGRASIE Die beweging van mense na nuwe gebiede of lande vir werk of beter lewensomstandighede.

Bl. 140 WêRELD BEVOKINGSGROEIKOERS

TERME BABASTERFTEKOERS (BSK) Die getal sterftes van baba’s onder 1 jaar per 1000 geboortes in ’n sekere tyd in ’n bepaalde gebied.

Bl. 141 – Wêreld Babasterftekoers

Hoekom sterf so baie baba’s? Onvoldoende mediese dienste. Honger Wanvoeding Armoede

Bl. 142 – Babasterftekoers 2008

TERME ONTWIKKELENDE LANDE bv. Afrika lande Armer lande wat nog besig is om te ontwikkel. Het dus minder moderne tegnologie, rykdom en industrieë met ’n lae lewensstandaard. Meer mense sterf en meer baba’s word gebore ...

TERME ONTWIKKELDE LANDE bv. Australië en Kanada. Ryker lande wat reeds goed ontwikkel het. Het dus meer moderne tegnologie, rykdom en industrieë met ’n hoë lewensstandaard. Minder mense sterf en minder baba’s word gebore ...

TERME Hoë LEWENSSTANDAARD : Beter mediese tegnologie Gesonder kos Skoon drinkwater Warm klere Goeie huisvestings.

TERME LEWENSVERWAGTING: (LV) Gemiddelde getal jare wat ’n groep mense in dieselfde jaar gebore verwag om te leef.

TERME LEWENSVERWAGTING: (LV) Mans se LV = 65 jaar Gemiddelde LV in wêreld = 67,2 jaar Mans se LV = 65 jaar Vrouens se LV = 69,5 jaar

LEWENSVERWAGTING: (LV) FAKTORE wat LV beïnvloed Geslag Ekonomiese omstandighede Siektes / Pandemies soos: Vigs/M.I.V. Zimbabwe – Verlaag van 70,5 tot 31,8

Bl. 143 - Wêreldlewensverwagting

OPDRAG / Huiswerk (Week1) Alle werk word opgesom AKTIWITEIT 1 BL. 143 Doen slegs vraag 3 volledig.

EENHEID 2 – bl. 144 tot 148 FAKTORE WAT GEBOORTE- EN STERFTEKOERS BEINVLOED ERNSTIGE SIEKTE - LAAT 18 de en 19 de EEU DIE SWART DOOD MIV en VIGS TB (TUBERKULOSE OF TERING) MALARIA DIARREE

DIE SWART DOOD

DIE SWART DOOD

DIE SWART DOOD BUILEPES PANDEMIE WANNEER? 1 400 n.C. WAAR? – BEGIN IN SENTRAAL ASIë EN China (ooste) - VERSPREI NA EUROPA HOE? - VLOOIE OP SWART ROTTE GEVOLG? 30% TOT 60% VAN EUROPA BEVOLKING UITGEWIS. BEVOLKING DAAL VAN 450 MILJOEN NA 360 MILJOEN.

DIE SWART DOOD – bron Wikipedia Die Swart Dood of die Swart Plaag was 'n kataklismiese gebeurtenis waarin omtrent 'n derde tot twee derdes van Europa se bevolking tussen 1348 en 1350 gesterf het. Dit was een van die ergste pandemies in die mens se geskiedenis. Dit het in die suidweste van Asiëbegin en in die 1340's na Europa versprei. Die totale dodetal regoor die wêreld was ongeveer 75 miljoen. Die plaag het tot die 1700's ná elke generasie telkens in verskillende grade van intensiteit na Europa teruggekeer. Latere uitbrake sluit in die Italiaanse plaag van 1629-1631, die Groot Plaag van Londen (1665-1666), die Groot Plaag van Wene (1679), die Groot Plaag vanMarseille in 1720–1722 en die plaag in Moskou wat in 1771 ondervind is. Die Swart Dood het 'n drastiese afname van Europa se bevolking tot gevolg gehad sowel as 'n drastiese verandering in die sosiale struktuur. Dit was 'n reuse terugslag vir die Rooms-Katolieke Kerk. Die Swart Dood was veroorsaak deur die bakterie Yersinia pestis wat versprei was deur knaagdiere byvoorbeeld rotte.

KINDERPOKKE IN DIE KAAP AKUTE AANSTEEKLIKE VIRALE SIEKTE 1713 – EERSTE VAN VERSKEIE POKKE EPIDEMIES BEGIN. VAN WAAR? BEMANNING VAN HOLLANDSE SKIP UIT DIE OOSTE (INDIë) VERSPREI - NA KOMPANJE 8 MENSE PER DAG STERF SLAWE INGESLUIT

KINDERPOKKE IN DIE KAAP EPIDEMIE WORD ’n PANDEMIE (1713) JUNIE 1713 - ONDER BEHEER IN KAAPSE KOLONIE BINNELAND – WIS ¼ VAN BEVOLKING UIT KHOISAN-MENSE MINDER WEERSTAND – FEITLIK UITGEWIS – 10% BLY OOR. TOT VANDAG – KHOI-SAN MINDERHEIDSGROEP / KWESBAAR.

TUBERKULOSE / TERING AANSTEEKLIK DEUR LUG VERSPREI – NIES OF HOES BAKTERIE – MYCROBACTERIUM TUBERCULOCIS TAS LONGE AAN

TUBERKULOSE - 2010 8,8 MILJOEN NUWE GEVALLE IN 2010 1,5 MILJOEN – STERF IN 2010 22 LANDE = Hoë RISIKO-LAND MEESTAL TUSSEN ARMER MENSE IN ONTWIKKELENDE LANDE VERAL AFRIKA, SUID VAN SAHARA

VERSPREIDING VAN TB

TB - RISIKOFAKTORE MIV – VERSWAKTE IMMUUNSISTEEM - GEEN WEERSTAND TEEN TB OORBEVOLKING WANVOEDING – VERSWAKTE IMMUUNSITEEM

MIV en Vigs MIV = VIRUSSIEKTE VERNIETIG IMMUUNSISTEEM ERGSTE – AFRIKA SUID VAN SAHARA 2005 – 25 MILJOEN REEDS GESTERF 39 MILJOEN HET MIV ONDER LEDE

MIV en Vigs

BRON 3 BL. 145

MALARIA – BL. 147

MALARIA – BL. 147 PARASIETIESE SIEKTE BYT VAN BESMETTE MUSKIET ½ VAN BEVOLKING WORD GERAAK (3,3 BILJOEN)

MALARIA FEITE– BL. 147 200 MILJOEN GEVALLE VAN KOORS Youtube: Muskiete 200 MILJOEN GEVALLE VAN KOORS 2010 – 655 000 MENSE DOOD 3 000 KINDERSTERFTES PER DAG IN AFRIKA EKONOMIE – NEGATIEF KOSTE – GESONDHEID VERLORE WERKSDAE ONDERRIG-DAE VERLOOR MINDER PRODUKTIEF VERLIES AAN TOERISME EN BELEGGINGS

DIARREE Word veroorsaak deur: SIEKTE VEROORSAAK – INFEKSIE IN DIE MAAG GEVOLGE : ERNSTIGE DEHIDRASIE WANBALANS VAN ELEKTROLIETE VINNIGE DOOD SONDER BEHANDELING Word veroorsaak deur: - VUIL DRINKWATER - ONVOLDOENDE SANITASIE - SWAK HIGIëNE

DIARREE STATISTIEKE: 24 000 KINDERS ONDER 5 JR. STERF ELKE DAG 2009 – 1,1 MILJOEN STERF ( 5 +) 1,5 MILJOEN STERF (KINDERS ONDER 5 JR.) TERME DEHIDRASIE – VERLIES AAN WATER ELEKTROLIETE - SELWERKING SANITASIE - TOILETGERIEWE

HUISWERK BL. 148 AKTIWITEIT 2 DOEN VRAE: 1; 2, 3, 3.1, 3.2, 4

2. EKONOMIESE STATUS – HOE BEïNVLOED DIT DIE GEBOORTE- EN STREFTESYFERS? 2.1 : Hoë EKONOMIESE STATUS In ontwikkelde land Hoë lewensstandaard Goeie mediese sorg Skoon water Goeie sanitasie Goeie huise Moderne toerusting soos yskaste Genoeg warm klere

2.1 : Hoë EKONOMIESE STATUS - vervolg Goeie onderwys en geleerdheid Meer werksgeleenthede Beter gesinsbeplanning Gevolg: Laer geboortesyfer (minder baba’s) Laer sterftekoers (Minder sterf) Hoër lewensverwagting (Word ouer)

2. EKONOMIESE STATUS – HOE BEïNVLOED DIT DIE GEBOORTE- EN STREFTESYFERS? 2.2 : LAE EKONOMIESE STATUS In ontwikkelende lande Lae lewensstandaard Swak mediese sorg Vuil water Geen sanitasie Swak huise Min moderne toerusting soos yskaste Nie genoeg warm klere nie

2.2 : LAE EKONOMIESE STATUS - vervolg Min onderwys en geleerdheid Min werksgeleenthede Geen gesinsbeplanning Gevolg: Hoër geboortesyfer (Baie baba’s) Hoë sterftekoers (Baie sterf) Lae lewensverwagting (Word nie oud)

HOE BEINVLOED ’n GESIN SE BEHOEFTES, INGESTELDHEID EN GELOOF DIE GEBOORTE- EN STERFTESYFERS? 3.1) bl. 150. GESINSBEHOEFTES LANDBOUGESINNE IN ONTWIKKELENDE (ARM) LANDE EKSTRA KINDERS – HELP MET ARBEID OP LANDERYE - HELP OM VEE OP TE PAS GEBOORTESYFER – STYG ! LANDBOUGESINNE IN ONTWIKKELDE (RYKER) LANDE MINDER KINDERS – IMPLEMENTE VERRIG ARBEID OP LANDERYE - DUUR OM KINDERS GROOT TE MAAK VOLGENS Hoë LEWENSSTANDAARDE GEBOORTESYFER - DAAL!

ONTWIKKELENDE (ARM) LANDE 3.1) bl. 150. GESIN SE INGESTELDHEID ONTWIKKELENDE (ARM) LANDE - NEGATIEF INGESTEL TEENOOR GEBOORTEBEPERKINGS - KINDERS – RYKDOM EN STATUSSIMBOOL - KINDERS SAL VIR OU MENSE SORG - HOë – BABASTERFTEKOERS LEI TOT Hoë GEBOORTESYFER - HOU AAN KINDER KRY – HOOP GENOEG OORLEEF - HOE MEER OORLEEF - HOE MEER KINDERS WORD NIE VERSORG NIE. - VROUENS WERK NIE – MEER BABA’S GEBOORTESYFER – STYG !

ONTWIKKELDE (RYKER) LANDE 3.1) bl. 151. GESIN SE INGESTELDHEID ONTWIKKELDE (RYKER) LANDE - POSITIEF INGESTEL TEENOOR GEBOORTEBEPERKINGS - KINDERS – DUUR OM GROOT TE MAAK - GESINNE IS KLEINER - VERSORGING VAN KINDERS - VINNIGER - OUERS KAN ALBEI LOOPBANE VOLG - OUERS KAN MEER BIED AAN KINDERS - EEN OF TWEE KINDERS PER GESIN - HOËR LEWENSSTANDAARD HANDHAAF GEBOORTESYFER – DAAL !

3.1) bl. 150. GESIN SE GELOOF - SOMMIGE GELOWE VERBIED: * ABORSIES (Christendom) * GEBRUIK VAN VOORBEHOEDMIDDELS (Islam en Judïsme) GEVOLGE: VOORBEHOEDMIDDELS EN ABORSIES BEHEER DIE GEBOORTESYFERS.

Huiswerk Aktiwiteit 3 – bl. 151 Vraag 1 , 1.1 ; 1.2 Vraag 2 (Paragraaf)

4 de faktor: Gevolge van konflik en oorloë op die geboorte – en sterftesyfers.

KONFLIK EN OORLOË GEBOORTESYFER NEEM AF STERFTESYFER VERHOOG REDES: MANS WEG VAN HUISE SOLDATE WORD GEDOOD BURGERLIKES WORD GEDOOD GRUWELDADE EN VOLKSMOORDE INFRASTRUKTURE VERNIETIG HONGERSNOOD SIEKTES STERFTES ONDER BURGERLIKES

Gevolge van REGERINGSBELEID op die geboorte – en sterftesyfers. TE MIN BABA’S WORD IN 2005 IN EUROPA GEBORE: GEVAAR: OOR 20 JAAR TE MIN JONG WERKENDE MENSE EN TE VEEL OU MENSE WAT NIE MEER KAN WERK NIE.

FRANKRYK, SPANJE EN ITALIë STAAT SE PRO-GEBOORTEBELEID - BABABONUSSE : HELP MET ONKOSTE KINDERVOORDELE BELASTINGKORTINGS IN SWITSERLAND - STAAT BETAAL 18 MAANDE KRAAMVERLOF AAN MANS EN VROUENS UIT AS AANMOEDIGING.

EEN - KIND BELEID BEPAAL DAT ELKE PAARTJIE SLEGS EEN KIND MAG HÊ . 5.1) DIE REPUBLIEK VAN CHINA EEN - KIND BELEID BEPAAL DAT ELKE PAARTJIE SLEGS EEN KIND MAG HÊ . DOEL – VERMINDER MAATSKAPLIKE, EKONOMIESE EN OMGEWINGSPROBLEME.

Huiswerk Aktiwiteit 4 (Bl. 153) Vraag 1 en 2

Hoe is beheer oor siektes gekry? Inentings teen pokke, masels, pampoentjies, breinvliesontsteking, Hipatitus A en B, ens.. Penisillien (antibiotika) Sterilisering (Kiemvrye instrumente en teaters) Handhigiëne (Skoon hande)