De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Vloede Eenheid 4 Bl. 84 - 90.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Vloede Eenheid 4 Bl. 84 - 90."— Transcript van de presentatie:

1 Vloede Eenheid 4 Bl

2 Oorsake van vloede DEF: ‘n Vloed gebeur wanneer die reën vinniger val as wat die grond, vleilande en riviere of damme die afloop kan absorbeer. 1.1 Natuurlike oorsake: Swaar reënval, Kitsvloed (wolkbreuk), Riviere en damme styg, Oorstromings volg

3 1.2 Omgewingsoorsake van vloede:
Menslike aktiwiteite soos: Bou van stede en dorpe Bou van damme Uitkap van bosse vir landbou Die natuurlike omgewing kan nie bybly met die swaar reëns wat vloede veroorsaak nie.

4 Omgewingsoorsaak van vloede
a) Boerdery: Oorbeweiding – te veel diere op ‘n land, grond spoel na damme, slik toe. Oorbewerkte grond – grond te lank bewerk, onvrugbaar, plante minder, grond spoel weg, damme slik toe. b) Nedersettings: Bou huise en paaie, materiaal kan nie water absorbeer nie, afloop te veel, stormwaterslote verstop, oorstromings.

5 c) Vure -. Boere brand plantegroei af vir landerye,
c) Vure - Boere brand plantegroei af vir landerye, grond is onbedek, grond spoel weg, riviere en damme slik toe. d) Verlies aan plantegroei - woude uitgekap vir huise of fabrieke, kan nie water absorbeer nie, dam op, verspoelings. e) Verandering van die vloei van riviere - Damme word in riviere gebou, natuurlike vloei verander, damwalle oorstroom, oorstromings ontstaan.

6 Tropiese siklone / orkaan/ “haricane” Tornado Damwalle breek
1.3 Rampe wat vloede kan veroorsake. Tsoenami’s Tropiese siklone / orkaan/ “haricane” Tornado Damwalle breek Aardbewings

7 GEVOLGE 2.1 Uitwerking (gevolge) van vloede op mense.
Beserings en lewensverlies Siektes (Cholera a.g.v. beskadigde riolering) Ontworteling (Moet skuif na ander plekke) 2.2 Uitwerking (gevolge) van vloede op die grond. Gronderosie – voetpaadjies, grond spoel weg, duike, spruite vorm, dongas spoel uit. Vloede vernietig oeste, wortels verrot. Bogrond spoel weg – voedselsekerheid in gedrang.

8 Gemeenskappe met ‘n groter risiko
1. Opvangsgebiede : ‘n Gebied waar baie reënwater val wat opgevang word. 2. Vloedvlaktes: Laagliggende grond langs ’n rivier. 3. Hoë watertafels: Wanneer die vlak van die onder- grondse water baie hoog is. Die gebied oorstroom maklik, want grond is versadig.

9 4. Hellings en heuwels: Reënwater vloei vinnig teen
4. Hellings en heuwels: Reënwater vloei vinnig teen steil hellings af en bou krag op. Huise wat onder so helling gebou word, verspoel vinnig. 5. Soorte huise: Beter geboude huise uit steen kan meer weerstaan as goedkoop huisies van sink. 6. Swak of geen stormwaterpype: afloopwater moet vinnig weggelei word. Vestopte of beskadigde strormwaterpype lei tot oorstromings. 7. Laagliggende kusgebiede: Tsoenami’s en aardver- warming veroorsaak dat seevlak styg. Laagliggende gebiede oorstroom.


Download ppt "Vloede Eenheid 4 Bl. 84 - 90."

Verwante presentaties


Ads door Google