De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Geografie Natuurlike hulpbronne

Verwante presentaties


Presentatie over: "Geografie Natuurlike hulpbronne"— Transcript van de presentatie:

1 Geografie Natuurlike hulpbronne
Graad 7 Kwartaal 4

2 Natuurlike Hulpbronne op aarde.
WATER LUG BOSSE / BOME / WOUDE DIERE SEELEWE MINERALE FOSIELBRANDSTOWWE GROND

3 Kleurloos, smaakloos, reukloos, deursigtig.
Grondslag van lewe. 70% van Aarde se opp. 95% in see; 5% op land. Gebruike Drink, kosmaak, was, ontspanning, boerdery, nywerhede Misbruike Krane wat drup, rommel in riviere, fabrieke se afval besoedel waterbronne.

4 Bestaan uit – stikstof, suurstof en argon
Alle lewe het lug nodig.

5 Hoë digtheid bome. 30% van die aarde se opp. Suiwer lug vir lewe. Gebruike Meubels, balke vir dakke, stutte vir myne, papier, fotosintese suiwer lug. Misbruike Bome word afgekap om grond skoon te maak vir behuising, landbou en vuurmaakhout

6 GROND Die bolaag van die aarde se opp. Word verander – deur erosie Noodsaaklik vir oorlewing – landbou. Gebruike Verbouing van gewasse, boubedryf (klei), nywerhede, glas (sand) Misbruike Gronderosie deur oorbeweiding, teen hellings te plant en besoedel deur afval te strooi.

7

8 Wilde en mak diere. Deel van ekosisteem. Kos vir mense.

9 Alle seewesens in oseane
Verskaf voedsel, medisyne en grondstowwe. Ontspanning

10 Belangrik vir vervaardiging
MINERALE Kom natuurlik voor. Onder aarde se opp. Bv. yster, koper, goud, ens. Belangrik vir vervaardiging

11 Natuurlik onder aarde se oppervlak.
Versteende plant- en diermateriaal. 3 Belangrike aspekte vir vorming nl. Baie tyd (miljoene jare) Baie druk (diep) Baie hitte (lawa) Kom voor in 3 Vorme Steenkool Ru-olie Aardgas

12 Gebruike – Energie Steenkool – Elektrisiteit Ru-Olie, Aardgas en Steenkool vir petrol, ens. Misbruike/ Nadele Toenemende vraag na energie. Vir nog 40 tot 50 jaar Giftige gasse word vrygestel Lugbesoedeling, aardverwarming, suurreën, besoedel water, verlies van vrugbare grond en klimaatverandering.


Download ppt "Geografie Natuurlike hulpbronne"

Verwante presentaties


Ads door Google