De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hoe is slawe gevang en verkoop?

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hoe is slawe gevang en verkoop?"— Transcript van de presentatie:

1 Hoe is slawe gevang en verkoop?
Via Afrika bl

2 GEVANG? - Oorloë onder Afrika koninkryke
- Grondgebiede word uitgebrei. SLAWEHANDEL? - Ruil vir gewere (Britte) - Aanvalle op Afrika dorpies - Europese handelaars ONTVOERING. - Afrikaners ontvoer Afrikaners - Dwing slawe – stap na hawens - Slawetoue gebruik (coffle) * Y-vormige stok * Vry Afrikane pas hulle op. - In forte (slawekastele) aangehou - Slawedraer (slaweskip)

3 Die vervoer van slawe

4 Die vervoer van slawe Groot vragskepe – ingerig vir slawe
Toestande – afgryslik Verskillende ruimtes verdeel – min kopruimte Soveel as moontlik slawe Vaart – 6 tot 8 weke.

5 MANS Vrouens en kinders
Onder die dek – hurk of lê. Vasgeketting Wangedrag – swaar gestraf. Vrouens en kinders Aparte kwartiere Soms bo-op die dek Geweld en seksuele misbruik.

6 Op slaweskepe: Oefening – gedwing om te oefen.
Kos – min kos 2 x per dag. (oorleef) Reuk – vrot reuk Hitte – verskriklik warm. Siektes – seesiek, onhigiënies, geen sanitasie. Sterftes – min kos, straf, siektes lei tot 20% sterftes.- dooies oorboord gegooi.

7 Die vervoer van slawe – 6 tot 8 weke

8 SLAWEMARKTE in Amerika
Slawe wat middelroete oorleef – slawehokke Ontsmet, skoongemaak, ghries of vet gesmeer (blink), gebrandmerk (merk as slaaf) Slaweveilings – geadverteer, brosjures met datum en tyd. Vernederend, nie tale verstaan nie, deurgekyk. Gesinne, stamlede, vriende geskei van mekaar. Prys – geslag, ouderdom, gesondheid, aanvraag, vaardighede en beskikbaarheid.

9

10 Leerderaktiwiteit Aktiwiteit 4 bl. 110
Beantwoord vraag tot 1.1.4

11 Hoeveel slawe na Amerika? Bl. 113
Geskat op slawe. Sien tabel bl. 113

12 Wat het van die grondstowwe geword wat slawe geproduseer het? Bl. 113
Tydens Industriële Revolusie Katoen – groot aanvraag - fabrieke in Europa – maak klere vir plaaslike en uitvoermark. Slawe dra by tot die lewering van katoen. Opsom: Produkte van plantasies na Europa Verwerkte produkte na Afrika Slawe na Amerika


Download ppt "Hoe is slawe gevang en verkoop?"

Verwante presentaties


Ads door Google