De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Dooie woorde wat Lewend maak!

Verwante presentaties


Presentatie over: "Dooie woorde wat Lewend maak!"— Transcript van de presentatie:

1 Dooie woorde wat Lewend maak!

2 Kry dit nou! 

3 Waste dier sê beste wie jy is? Hoekom?

4 Tongtippie toets

5 Die Bybel in jou lewe tot vandag…

6 Ps 131

7 Die Bybel Tekste: Van toepassing? Wat is opdrag

8 Levitikus 18:22 op sy arm Levitikus 19:28….?

9 Beeld Febr 2011

10 Onverantwoordlike Toepassings van Bybel in verlede
Grimering is sonde Man is die vrou se meerdere Vrouens moet hoed dra in kerk Vroue nie langbroek kerk toe aantrek Vrouens moet stil bly in erediens Appartheid is Bybelse eis

11 Onverantwoordlike Toepassings van Bybel in verlede
Die aarde is plat en staan op pilare Vrou kan nie in die amp dien nie Slegs volwassenes kan Nagmaal kry Sondagsport is sonde Dra van juwele is sonde Dans is sonde

12 Die Bybel is nie…. Die Bybel is ….

13 1 Die Bybel is nie God nie

14 The Treachery of Images René Magritte, 1928–29

15 Andrew Murray, Op God wag (1955:44-45) "Dit is selfs moontlik dat die mens deur sy omgang met die Woord van God of gehou word ... Hy verwag die seën eerder van die Woord as van God self. Hy verstaan nie dat die Woord slegs 'n aanwysing is van wat die lewende God self in ons wil werk nie.

16 Hy hou hom meer besig met die Woord as met God
Hy hou hom meer besig met die Woord as met God. In plaas van hom to help, hinder die Woord hom in sy omgang met God. Wees gewaarsku, o Christen, en laat die Woord, so dikwels as wat u dit lees of hoot, u opwek en uitdryf om op God self to wag."

17 Ferdinand Deist, het 'n dekade of wat gelede al gewaar­sku dat ons nie in Bybelaanbiddinq moet verval nie, maar dat die Bybel ons moet uitdryf uit ons sekerhede oor God om nuut to dink oor wie God is en wat Hy te sê het vir mense vandag!

18 Verbond Skrif Genade Geloof Kerk Liturgie
God Vader Seun Gees Verbond Skrif Genade Geloof 1 Kerk Sakramente Liturgie Koninkryk Belyd/skrifte Mensbeeld Missio Dei

19 1 Die Bybel is nie God nie, maar gee rykdom prente en woorde oor en van God!

20 2 Die Bybel is nie altyd wetenskaplik of histories eksakt nie

21 Eerste Skeppings- verhaal Gen 1: 1 – 2:4
Tweede Skeppings- verhaal Gen 2:5- 24

22 Diere voor die eerste mens geskep
Diere na die eerste mens geskep

23 Man en vrou word saam na die diere geskep
Man eerste geskep, dan diere en dan die vrou

24 Die aarde was vol water Die aarde was droog

25 Na Abel dood is, was daar drie mense op die aarde
Daar was ander mense vir wie Kain vrees

26 Die duur van die vloed was 40 dae

27 Abraham was 70 jr oud toe sy pa dood is (Gen 12:4)

28 Die 4de plaag laat al die diere sterf (Eks 9:3)
Die 6de plaag veroorsaak swere op die (dooie?) diere (Eks 9:9)

29 Dawid het Goliat doodgemaak (1 Sam 17)
Elganan het Goliat doodgemaak 2 Sam 21:19 Of was dit nou die broer van Goliat (1 Kron 20:5)?

30 God keur Jehu se bloedbad goed (2 Kon)
God vind Jehu se bloedbad gruwelik Hos 1

31 Josua 12 Taanag en Dor verslaan
Josua 17 Israel kry niks reg teen Taanag en Dor nie

32 Die mense dien God as Jahwe voor die vloed
Jahwe maak sy Naam eers aan Moses bekend

33 - Evangelies verskille - Matt 27:3-10 / Hand 1:16-19 Judas - Mark 4:31 Mosterdsaad - Matt 1:8 Laat 3 konings uit - 2 Sam 24:1 /1 Kron 21: Here/satan Dawid volk laat tel

34 2 Die Bybel is nie altyd wetenskaplik of histories eksakt nie maar die Boodskap is waar!

35 3 Die Bybel is nie tydloos nie

36 Om die kloof te oorbrug Vandag NC 800 VC - 70 NC

37 Toepassings van Bybel in verlede
Grimering is sonde Man is die vrou se meerdere Vrouens moet hoed dra in kerk Vroue nie langbroek kerk toe aantrek Vrouens moet stil bly in erediens Appartheid is Bybelse eis

38 Toepassings van Bybel in verlede
Die aarde is plat en staan op pilare Vrou kan nie in die amp dien nie Slegs volwassenes kan Nagmaal kry Sondagsport is sonde Dra van juwele is sonde Dans is sonde

39 Die vinnige pad met sy kitsresultate
x Die vinnige pad met sy kitsresultate Vandag NC 800 VC NC

40 Met versigte tree terwyl jy vashou
“What it meant” - eksegese 800 VC NC “What it means” - hermeneutiek VANDAG NC

41 Ontstaangeskiedenis van Bybel
OT NT Ontstaangeskiedenis van Bybel Vertaal(&oorskryf) Op Skrif Stel Los geskrifte Teksverse Versamel Mondeling Bywerk Kombineer Kanon

42 Met versigte tree terwyl jy vashou
“What it meant” - eksegese 800 VC NC “What it means” - hermeneutiek Vandag NC

43 Die historiese karakter is belangrik
by die interpretasie

44 3 Die Bybel is nie tydloos nie, maar moet in sy konteks gelees word

45 Die Bybel is ….

46 1 Die Bybel(-biblioteek) is ‘n aangrypende openbaring oor GOD in mensetaal.

47 Hoe was God se Inspirasie
Hoe was God se Inspirasie? Meganies (Diktering) Organies (Menslike trekke) Dinamies (Gees deur die mens) Verskeie inspirasie vorme (2 Petr1:21, Jer 1:2, Luk 1:1-4, 1 Kor 7:25,40)

48 Ons lees nie Bybel met “aggresiewe analise” nie, maar met geloof dat God deur die Bybel in jou kan werk! God lees ons, God raak ons aan!

49 Nie die letter nie maar die GEES is deurslaggewend!

50 2 Die Bybel het gesag en impak, omdat God daardeur in ons werk

51 Gesag van die Bybel: - Objektief - Subjektief >>> Relasioneel (Omdat God in Verhouding met ons staan, het Bybel gesag)

52 3 Die Bybel is ‘n reisgenoot vir die lewe
3 Die Bybel is ‘n reisgenoot vir die lewe! Soos ‘n kompas nie ‘n GPS nie!

53 LEES Bybel soos Sonsopkoms:. Sintuie. Denke (histories)
LEES Bybel soos Sonsopkoms: * Sintuie * Denke (histories) * Kuns: soos gedig * Oop verwondering

54 Die Bybel soos veldgids wat God regdeur jou lewe ontsluit

55 Elkeen lees ‘n teks wat vir jou betekenisvol is

56 Deel tekste met mekaar wat vir jou baie beteken het

57 Kry dit nou! 


Download ppt "Dooie woorde wat Lewend maak!"

Verwante presentaties


Ads door Google