Christelike toevlugsoord

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Prediker: Ds. Schalk Scott
Advertisements

DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die invloed van Trans-Atlantiese slawehandel op slawe.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Sprokie vir ‘n stadskind
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Leesstuk!! Op bladsy twee volg daar ‘n leesstuk. Lees baie goed deur en maak dan jou opsomming!
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
HUIS VAN HEERDE Kinderhuis.
Is jy regtig ‘n senior?.
Selfportret Herman Lintvelt.
20 Mei 2018 Saam veheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
NG Gemeente Halfweghuis
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
6 November 2016 Navrae: Abrie Coetzee
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN REKENAAR TEGNOLOGIE EN ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE BINNE DIE US ONDER FASILITEITSBESTUUR Hierdie riglyn moet saam gelees word.
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA VERKLIKKER BEWUSMAKINGSVELDTOG
`n Kerk in aksie teen armoede
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Brief Fernel A. Abrahams.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
SINODE DIE PAD VORENTOE
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
DANKIE PA!!.
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Blind date Moontlike antwoorde:.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Beskerm jou grootste bate…
Is jy regtig graad 10?.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Is jy amper‘n senior?.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Prediker: Ds. Schalk Scott
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Algemene feite oor sout
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Universiteit van Pretoria
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Kempton Park Oos afkondigings van 11 Oktober 2015
Panda’s Albert Denysschen.
Welkom, Leiers!.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Vaalpark Congregation
Hartlik welkom in die Erediens!
Verantwoordelike Vernuwing 26 Augustus 2009 Effektiewe vennootskappe tussen Munisipaliteite en gemeenskappe Adv Hanlie Linde Direkteur: Gemeenskapsdienste.
bybelgenootskap van suid-afrika.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Selfdegeslagverhoudings
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
FIETSRYTOER 2019 JAKKIE VD COLFF VIR DIE VOORTREKKERS
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Christelike toevlugsoord KONTAK: DAAN – 079 533 3828 / MARLENE – 084 890 0425– FISIESE ADRES: PLOT 117 ALPHA LAAN, VASTFONTEIN, PRETORIA

WIE / WAT IS ONS? Ons help graag waar moontlik: Sorgsentrum wat die volgende bied: Verskaf kos en verblyf aan inwoners (kry 3 etes per dag): Ons help graag waar moontlik: Behoeftige persone Gesinne Enkel ouers Alleenlopers Bejaardes Christelike Ondersteuning / Berading aan persone wat deur moeilike tye gaan Help alle inwoners wat in staat is om te werk, om werk te kry KONTAK: DAAN – 079 533 3828 / MARLENE – 084 890 0425– FISIESE ADRES: PLOT 117 ALPHA LAAN, VASTFONTEIN, PRETORIA

FASILITEITE: Kerk op die perseel wat die gemeenskap rondom ons ook bedien Kleuterskool vir die inwoners se kinders tot 6 jaar en naskool dienste Huisvesting vir ongeveer 120 persone Ouetehuis Nabygeleë laerskool Vervoer bejaardes en siekes na die naaste staatskliniek vir behandeling / medikasie (ongeveer 30km) – waar moontlik KONTAK: DAAN – 079 533 3828 / MARLENE – 084 890 0425– FISIESE ADRES: PLOT 117 ALPHA LAAN, VASTFONTEIN, PRETORIA

BEFONDSING: Geheel en al finansieël self-onderhoudend Maranata is ‘n “Nie Winsgewende Organisasie” (NPO 051-424) Geheel en al finansieël self-onderhoudend Ontvang GEEN staatshulp of subsidies nie Benodig die publiek en ander winsgewende organisasies se goedgunstige donasies vir volhoue sorg KONTAK: DAAN – 079 533 3828 / MARLENE – 084 890 0425– FISIESE ADRES: PLOT 117 ALPHA LAAN, VASTFONTEIN, PRETORIA

Wenslys: Klere, linne, komberse, duvets, kussings - veral skoene (groot en klein) en kinderklere Finansiële Hulp Enige huishoudelike items bv. yskaste, stowe, TV’s ens. Kos (blikkies, gedroog, bevrore of vars). Grootmaat rys, hoender, pasta en soya sal verwelkom word Speserye Groente en Vrugte Boumateriaal Skoonmaak Middels Groot watertenk – om krag te bespaar ‘n Voertuig om die bejaardes en sieklike mense mee te vervoer na die klinieke / hospitale KONTAK: DAAN – 079 533 3828 / MARLENE – 084 890 0425– FISIESE ADRES: PLOT 117 ALPHA LAAN, VASTFONTEIN, PRETORIA

Donasies vir die Sorgsentrum: Enige skenkings sal gratis by u afgehaal word of alternatiewelik kan enige finansiële skenkings in ons rekening betaal word: Rekening Naam: Maranata Sorgsentrum Bank: FNB (First National Bank) Rekening Nommer: 62113111372 Tak: Rosslyn Takkode: 251745 Baie Dankie! KONTAK: DAAN – 079 533 3828 / MARLENE – 084 890 0425– FISIESE ADRES: PLOT 117 ALPHA LAAN, VASTFONTEIN, PRETORIA

Baie Dankie! Donasies vir die Kerk: Bank: FNB (First National Bank) Die kerk word bedien deur Pastoor Gert Swart van Lewende Woord. ‘n Hulpfonds is gestig deur die bestuurders van Maranata en Pastoor Swart ter hulpverlening aan die gemeenskap en om beradings dienste te bied. Enige donasies is ook welkom vir die Hulpfonds en kan in die volgende rekening gedeponeer word: Bank: FNB (First National Bank) Rekening Naam: Maranata Community Church Rekening Nommer: 62540131258 Tak: Irene Mall Takkode: 210529 Pastoor Gert Swart 083 271 0983 Baie Dankie! KONTAK: DAAN – 079 533 3828 / MARLENE – 084 890 0425– FISIESE ADRES: PLOT 117 ALPHA LAAN, VASTFONTEIN, PRETORIA

Foto Album Die ouetehuis eetkamer Babakamer in ons eie kleuterskool Wooneenhede Trots op ons Kerk! Hier speel ons lekker mamma! Eetsaal Die ouetehuis kombuis KONTAK: DAAN – 079 533 3828 / MARLENE – 084 890 0425– FISIESE ADRES: PLOT 117 ALPHA LAAN, VASTFONTEIN, PRETORIA

BAIE DANKIE! Dat u die tyd geneem het om hierdie inligting te lees! Pad Aanwysings – Plot 117 Alpha Laan, Vastfontein, Pretoria: Neem die N1 rigting noord vanaf Pumulani plaza, ry onderdeur die Petroport, dis die restaurant oor die snelweg tot by Wallmansthal tolhek. Vanaf Wallmansthal tolhek draai links en volg die pad tot u die ou Warmbadpad kry en draai regs. Daar is bordjies wat aandui. Volg die pad wat saam die treinspoor volg tot Lusthof en draai dan links daar by Lusthof en volg die pad sonder om af te draai tot u oor die Apiesrivier gery het. Sowat 300 meter na die rivier is die eerste pad na regs Apiesrivierweg, draai daar regs en dan dadelik links in Alpha laan, ry tot by plot 117. Dis sowat 'n kilometer op die grondpad. GPS Koördinate: Latitude: -25.746111 / Longitude: 28.18806 Dat u die tyd geneem het om hierdie inligting te lees! Kontak Besonderhede: Daan: 079 533 3828 Marlene: 084 890 0425 Web Bladsy: www.maranatasorgsentrum.co.za E-pos: info@maranatasorgsentrum.co.za 27 84 890 0425 https://www.facebook.com/maranata.carecentre?fref=ts KONTAK: DAAN – 079 533 3828 / MARLENE – 084 890 0425– FISIESE ADRES: PLOT 117 ALPHA LAAN, VASTFONTEIN, PRETORIA