De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA VERKLIKKER BEWUSMAKINGSVELDTOG

Verwante presentaties


Presentatie over: "UNIVERSITEIT VAN PRETORIA VERKLIKKER BEWUSMAKINGSVELDTOG"— Transcript van de presentatie:

1 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA VERKLIKKER BEWUSMAKINGSVELDTOG
2018 Laat vandag tel

2 WAT IS VERKLIKKING (OF TE WEL “WHISTLE-BLOWING”)?
Rapportering van enige vermoede van onreëlmatighede of ongeregtigheid, met betrekking tot die Universiteit van Pretoria en sy entiteite. Enigeen kan verklik: personeel, studente, alumni, skenkers, diensverskaffers en lede van die publiek. Verklikkers kan anoniem wees. Verklikkingsklagtes kan mondelings of skriftelik wees.

3 VOORBEELDE VAN VERKLIKKINGSKLAGTES:
Oortreding van wetgewing en nie-nakoming van Universiteitsbeleide, soos: Bedrog, omkopery en korrupsie Diefstal en misbruik van UP fondse en/of UP bates Wangedrag Konflik van belange Let wel: Aangeleenthede met betrekking tot indiensnemingsgriewe moet direk by die UP Departement van Menslike Hulpbronne gerapporteer word.

4 HOEKOM VERKLIK? Verklikking is een van die doeltreffendste maniere om bedrog en onreëlmatighede by enige organisasie te voorkom en/of op te spoor. Rapportering van beweerde wangedrag bevorder ‘n kultuur van etiese gedrag. Oortreders kan aanspreeklik gehou word en skade aan die Universiteit en/of sy belanghebbendes kan beperk word.

5 WAT GEBEUR NA VERKLIKKING?
Die wet en UP Verklikkerbeleid beskerm die verklikker teen teistering en viktimisering. Kwaadwillige bewerings sal nie toegelaat word nie. Elke klagte word aangeteken in die Universiteit se Verklikker- en Bedrogregister en moet, per beleid, ondersoek word. Waar moontlik word terugvoer aan die verklikker verskaf.

6 HOE OM TE VERKLIK: Kontak die UP Etiekblitslyn, wat onafhanklik geadministreer word deur Mazars Forensic Services (Pty) Ltd Tolvrye nommer: Faksnommer: E-pos: Pos: HJZ 1815, Helderkruin, 1733, South Africa Alternatiewelik kan verklikkers in verbinding tree met die UP se Eenheid vir Interne Oudit by Meer inligting oor die verklikkingsproses is beskikbaar op die Universiteit se webwerf:


Download ppt "UNIVERSITEIT VAN PRETORIA VERKLIKKER BEWUSMAKINGSVELDTOG"

Verwante presentaties


Ads door Google