De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Blind date Moontlike antwoorde:.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Blind date Moontlike antwoorde:."— Transcript van de presentatie:

1 Blind date Moontlike antwoorde:

2 ANTWOORDE: Ja. Dit verwys na die toe-oë-afspraak wat Nelda en Marnus het. Maar "blind” kan ook beteken dat Nelda te dom is om te sien dat ‘n mens nie jou inligting vir vreemdelinge gee nie en daarom is die afspraak ‘n gemors / misverstand. Sy het al baie keer (80) sy boodskappe vir Esmarie gewys. Hulle moes mekaar by ‘n tafel “in die hoek” kry en daar sou ‘n pers blom op die tafel wees.

3 ANTWOORDE: 4.1 Een van Esmarie se planne het hulle in detensie laat beland. / Esmarie lag die hele tyd oor Nelda se mislukte afspraak en maak sarkastiese opmerkings. 4.2 Esmarie maak ‘n plan om van Marnus ontslae te raak. 5. Nee. Hy is baie ouer as 15 en het al grys hare.

4 ANTWOORDE: 6. Tevrede / selfvoldaan 7. Miskien het Marnus nooit weer afsprake op Mxit met jong meisies probeer maak nie. Ons hoop ook Nelda het haar les geleer en nie weer inligting oor haarself aan vreemdelinge gegee nie. Nelda vee Marnus se nommer uit. Marnus probeer weer ‚n meisie vang. 8. Jongmense moet die gevare van sosiale media besef en versigtig wees.


Download ppt "Blind date Moontlike antwoorde:."

Verwante presentaties


Ads door Google