Www.bybelgenootskap.co.za bybelgenootskap van suid-afrika.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Ongelykheid en armoede
Advertisements

Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
RAMINGS.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Die Dordtse leerreëls ’n Oorsig.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
Selfportret Herman Lintvelt.
Die geskiedenis van geld
Die Verenigende Christen-Studentevereniging van Suid-Afrika
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
VAT DIT OF LOS DIT
Wat is ramings?.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
LEWE IN DIE VROEË KERK Les 3 vir 21 Julie 2018.
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Baie Christene vlug uit die land weens die druk.
Algemene feite oor sout
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Vrugte van die Gees.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Welkom, Leiers!.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Visitasie.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
\.
Skriflesing: Kolossense 3 :
Hand. 1:
\.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Getuies deur die Heilige Gees wat in ons woon!
Selfdegeslagverhoudings
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Transcript van de presentatie:

www.bybelgenootskap.co.za bybelgenootskap van suid-afrika

ZULU BYBELVERTALING PROJEKKODE 1016

Doel ZULU BYBELVERTALING PROJEKKODE 1016 Doel Om 'n Bybelvertaling in hedendaagse Zulu beskikbaar te stel.  Agtergrond Die vertaling van die Zulu Bybel wat tans deur die meeste Zulusprekendes gebruik word, is ouer as 50 jaar. Veral jonger Zulusprekendes verstaan nie alles duidelik in die bestaande Bybel nie aangesien baie woorde in die Bybel nie meer vandag gebruik word nie. Drie voltydse vertalers het in 2009 met hierdie vertaling begin. Die projek beskik ook oor 'n hersieningskomitee wat uit 15 lede bestaan. Hulle is verantwoordelik om die gehalte van die vertaling te toets sodat die beste vertaling moontlik in die hande van die gebruikers kan kom.

Verwagte impak Begroting ZULU BYBELVERTALING PROJEKKODE 1016 Verwagte impak  Hierdie vertaling sal baie Zulusprekendes, veral die jeug, help om die bybelse boodskap beter te kan verstaan. Begroting R837 016 word benodig om te verseker dat die vertalers en hersieningskomitee in 2012 met hulle taak kan voortgaan. bybelgenootskap van suid-afrika