De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Bybel Speletjie Diere van die Bybel.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Bybel Speletjie Diere van die Bybel."— Transcript van de presentatie:

1 Bybel Speletjie Diere van die Bybel

2 Van watter twee belangrike Donkies lees ons in die Bybel?
1 Van watter twee belangrike Donkies lees ons in die Bybel? Numeri 22: 28-31 Matteus 21:1-11

3 Wat sê Jesus vir ons oor Mossies in die Bybel?
2 Wat sê Jesus vir ons oor Mossies in die Bybel? Matteus 10:29

4 Van watter twee belangrike Kraaie lees ons in die Bybel?
3 Van watter twee belangrike Kraaie lees ons in die Bybel? 1 Konings 17:4 Genesis 8:7

5 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Haan? Lukas 22:61
4 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Haan? Lukas 22:61

6 Van watter twee belangrike Duiwe lees ons in die Bybel? Matteus 3:16
5 Van watter twee belangrike Duiwe lees ons in die Bybel? Matteus 3:16 Genesis 8:10

7 6 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Mier? Spreuke 6:6-8

8 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Kameel?
7 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Kameel? Matteus 19:24

9 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Arend? Jesaja 40:31
8 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Arend? Jesaja 40:31

10 Van watter Leeus lees ons in die Bybel?
9 Van watter Leeus lees ons in die Bybel? Daniël 6:17 Openbaring 5:5

11 Van watter twee slange lees ons in die Bybel? Genesis 3:1-7
10 Van watter twee slange lees ons in die Bybel? Genesis 3:1-7 Handelinge 28:3-5

12 Diere van die Bybel Antwoorde

13 Van watter twee belangrike Donkies lees ons in die Bybel?
1 Van watter twee belangrike Donkies lees ons in die Bybel? Numeri 22: 28-31 Matteus 21:1-11 Biliam se pratende Donkie. Jesus wat op die Donkie se rug in Jerusalem inry.

14 Wat sê Jesus vir ons oor Mossies in die Bybel?
2 Wat sê Jesus vir ons oor Mossies in die Bybel? Matteus 10:29 Dat Hy vir die mossies sorg, hoeveel meer sal Hy dan nie vir ons sorg nie, want Hy weet wat ons nodig het.

15 Van watter twee belangrike Kraaie lees ons in die Bybel?
3 Van watter twee belangrike Kraaie lees ons in die Bybel? 1 Konings 17:4 Genesis 8:7 Die kraaie wat vir Elia in die woestyn gesorg het. Noag het eers ‘n kraai uitgestuur om te kyk hoeveel water daar nog is.

16 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Haan? Lukas 22:61
4 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Haan? Lukas 22:61 Voordat die haan gekraai het, het Petrus Jesus drie keer verloën.

17 Van watter twee belangrike Duiwe lees ons in die Bybel? Matteus 3:16
5 Van watter twee belangrike Duiwe lees ons in die Bybel? Matteus 3:16 Genesis 8:10 Met Jesus se doop het die Heilige Gees soos ‘n Duif op Hom neergedaal. Noag het die tweede keer ‘n Duif uitgestuur.

18 Spreuke 6:6-8 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Mier? 6
Die mier is baie fluks, en die luiaard moet gaan kyk hoe hy werk.

19 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Kameel?
7 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Kameel? Matteus 19:24 Dis makliker vir ‘n kameel om deur die oog van ‘n naald te kom as vir ‘n ryke om in die koninkryk van God te kom.

20 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Arend? Jesaja 40:31
8 Wat sê die Bybel vir ons oor ‘n Arend? Jesaja 40:31 Die wat op die Here wag kry nuwe krag, hulle vlieg met arendsvlerke.

21 Van watter Leeus lees ons in die Bybel?
9 Van watter Leeus lees ons in die Bybel? Daniël 6:17 Openbaring 5:5 Jesus word die Leeu van Juda genoem. Die Leeus van Daniël in die leeukuil.

22 Van watter twee slange lees ons in die Bybel? Genesis 3:1-7
10 Van watter twee slange lees ons in die Bybel? Genesis 3:1-7 Handelinge 28:3-5 Die Slang wat Eva in die Paradys verlei het. ‘n Slang het Paulus aan die hand gebyt en hy’t niks oorgekom nie.


Download ppt "Bybel Speletjie Diere van die Bybel."

Verwante presentaties


Ads door Google