De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Bybel Ongelukke.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Bybel Ongelukke."— Transcript van de presentatie:

1 Bybel Ongelukke

2 Instruksie Kyk aan hoeveel ongelukke in die Bybel julle kan dink

3 1) Jakob se heupbeen is uit lit geslaan deur ‘n Engel
Genesis 32:24, 25

4 2)Bileam se voet is teen ‘n deur ‘n donkie teen ‘n muur gedruk
Numeri 22:25

5 3) Koning Abimeleg is deur ‘n vrou met ‘n meulsteun doodgegooi
2 Samuel 11:21

6 4) Koning Salomo moes uitspraak lewer oor ‘n saak waar ‘n vrou haar baba doogelê het

7 5) Mefiboset, ‘n 5 jarige seun was lam nadat sy oppasser hom laat val het
2 Samuel 4:4

8 6) Job se 10 kinders is dood nadat die gebou waarin hulle was op hulle ingeval het

9 7) Absalom se hare het in ‘n terpentynboom vasgehaak
2 Samuel 18:9

10 8) Eli het sy nek gebreek toe hy van sy stoel afval het
1 Samuel 4:13, 18

11 9) Paulus is deur ‘n slang gebyt toe hy hout op die vuur gegooi het
Hand 28:3


Download ppt "Bybel Ongelukke."

Verwante presentaties


Ads door Google