Prediker: Wesley Lamprecht GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 29 September 2013 Blok E aan diens Prediker: Wesley Lamprecht
Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.
Vandag Deurkollekte gaan vir motorwagte. Die bydraes in die Sendingbussie gaan vir sendingwerk in gevangenisse deur Kairos Bediening. Daar is nie vandag kategese, kleuterkerk of aanddiens nie. Daar is wel vanoggend tee na die diens in die saal.
Lief en Leed Dink asseblief in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was: Deon Lindemann van Rosemarylaan 14, tannie Sannie Olivier, Lulu Lubbe van Monicalaan 4, se ma en Beatrix Minnie van Murraypark 8. Corné Gerber van Suzetlaan 23 se ma is baie siek.
Verjaarsdae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Tel/sel Fourie Chrissie 09/29 E2 Goosenstraat 10 0780617862 Labuschagne Reinhart H6 Jasmyn Villas 5 0845908070 Adendorff Trien 09/30 D4a Blok CC 2 0829348142 van Zyl Elsje F6 Kenjanipark 7 0824355026 Beytell Marli 10/01 H4 Rothmanstraat 21 0184681883 Dicks Johan A3 Smitstraat 66 0844843260 Du Randt Gustie H2 Essenhoutstraat 36 0728203744 Van Heerden Lisa B5 Jeromelaan 11 0848000043 Lani Barnard Lorna-Anne 10/02 F1b Geraldstraat 18 0798986641
Verjaarsdae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Tel/sel Bierman Niel 10/02 E1 Cullinanstraat 3 0824474720 Helm Inke D1 Rinalaan 8 0184681795 Swanepoel Charl F1a Dorah Temanestr 11 0722968880 Booysen Walter 10/03 G3b Woodpecker Creek 1 0836098776 Redelinghuys Pieter-Jan H6 Jasmynstraat 106 0839830279 Van Staden Marja Shirleylaan 16 0845828831 Van Wyk Danie C1 Hennalaan 5 0833049387 van Zyl Eugene 10/04 B2 Elviralaan 5 0792604138 Visagie Riëtte G6 Prinsesrylaan 7 0837536390
Ander sake Die kleingroep vir ouers met laerskool-kinders kom Maandagaand 18:30 in die konsistorie bymekaar. NUUT: Daar is ook nou Bybelskool Donderdagaand 19:00 by die kerk. Geen diens by Flamwood Landgoed eerskomende Vrydagoggend. Dienste hervat weer op 4 Oktober 2013. Bidgeleentheid: Ons bid saam op Sondae om 8h00 in die kuierkamer.
GEMEENTEFUNKSIE, VRYDAG 1 NOVEMBER 2013 " 'n Reis om die Wêreld" Ons beplan om 'n lekker gesellige gemeentefunksie aan te bied waartydens u sal kennis maak met verskeie lande se tradisionele kultuur en kosse. Tydens die vergadering gehou op 9 September was daar groot opgewondenheid en het gemeentelede reeds na vore getree as organiseerders van stalletjies wat die volgende lande gaan verteenwoordig:
Nederland – Ds Coenraad – 0827579308 Duitsland - Ezna van Jaarsveld – 0732677732 Mexico - Heinrich Wannenburg – 0722214169 Indië – Selgroep vir jongmense – Ds Schalk –0799806927 Griekeland – Margo de Jager – 0795007678 Kammaland – Lulu Lubbe – 0726665798 Wes-Kaap Wynroete – Kevin Smit, 083458306 en Johan Ferreira, 0826616438 Mozambiek – Isabel Roets, 0829201557, Susan Roos van Zyl 0832920876 en Ben Kleinhans 0834476183 Ierland – Ann Ebersohn 0720401695 Bybellande – voorlopig Margo de Jager 0795007678
Om hierdie funksie moontlik te maak, vra ons hulp met idees, voorstelle, beplanning en voorbereiding. Kom raak asb. betrokke en kontak die organiseerder waar u wil inskakel of bied uself aan met nog ‘n land!! Meer inligting sal volg. Hoof-organiseerder - Pieter Redelinghuys, Tel. 083 409 5343.
KOSH Hervormingsfees 27 Okt 2013 Al die KOSH gemeentes word genooi vir ’n spesiale byeenkoms op Sondag 27 Okt om 16h00 by Flimieda vir ’n gesamentlike Hervormingsfees. Dit gaan ’n fantastiese geleentheid wees! Daar gaan ’n massakoor optree. Die diens gaan die vorm van “woord en lied” wees en gaan die formaat van ’n sangdiens aan-neem. Dit begin met samesang reeds om 15h50.
Die diens eindig met ’n klimaks waar al die Belydenisklasse ’n verwerking van die Apostoliese Geloofsbelydenis in ’n spreekkoor gaan voordra. Dit word gevolg met die gemeente wat saam met die massakoor gaan sing. Om die massakoor daar te stel word elke gemeente gevra om 4 persone te stuur om deel uit te maak van die massakoor. As u lief is vir koorsang en graag wil deelneem aan hierdie massakoor, maak asb kontak met ons leraars.