Prediker: Ds. Schalk Scott

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Prediker: Ds. Schalk Scott
Advertisements

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Toewyding.
Die Kwart-voor-sewe-lelie (5)
KONTAK Antwoordgids.
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
“Gaan dan heen”.
Word stil saam met Bergsig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
EIENDOMSKOMMISSIE TUINBOUKOMMISSIE
20 Mei 2018 Saam veheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
Hartlik welkom in die Erediens!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
Prediker: Ds. Schalk Scott
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
Brief Fernel A. Abrahams.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
Beskerm jou grootste bate…
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
Gebed vir die Nuwe Jaar Musiek: Nikos Ignatiades, “Melody for Lovers”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Joh. 14: :
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
Getuienisaksie & Msinga
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Prediker: Wesley Lamprecht
Prediker: Ds. Schalk Scott
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Hartlik welkom in die Erediens!
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Prediker: Ds. Schalk Scott
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
God het nie witbroodjies nie!
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
Vaalpark Congregation
\.
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Transcript van de presentatie:

Prediker: Ds. Schalk Scott GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 12 Januarie 2014 Blok D aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott

Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

Vandag Deurkollekte vir verdienstelike gevalle. Die bydraes in die sendingbussie gaan vir die werk van ds. Frik van Rensburg vir kinder-evangelisasie. Die kleuterkerk, kategese, gebruiklike tee en koek na die diens soggens en die aanddienste begin weer volgende Sondag.

Lief en Leed Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: John Snyman van Ceciliastraat 11, Dries Coetzee van Heidrastraat 14 en Jan Wentzel van Harmoniehof 36. Ons bid vir krag vir elke dag. Bid ook steeds vir Estie Kilian van Nettiestraat 4 na die afsterwe van haar mammie.

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Kontakno Nel Frik 01/14 A1 Floralaan 98 0832631416 Van den Berg Johan 01/16 B2 Elviralaan 18 0833624954 Du Preez Deon 01/18 B4 Villa Bonita 8 0828884288 Van den Heever Riaan 01/12 F6 Van Duynstr 4B 0794186601 De Klerk Riana 01/15 D5 Timlaan 16 0722506461 Smith Hestie F3b Lilylaan 13 0832547156 Van Schalkwyk Bennie 01/13 F1a Marilynhof 1 0846575700

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Kontakno Venter Pierro 01/15 A6 Platanlaan 12 0824610764 Von Wielligh Jacquiline 01/16 G4 Ametisstr 25 0828587800 Pullen Amanda G3b Woodpecker Creek 0825683041 Oberholzer Lorri F6 Lornastraat 36 0739393529 Helm Werner 01/17 Douglasstraat 8 0726379902 Le Roux Rudolph 01/18 B2 Elviralaan 18 0837647664

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Kontakno Nicholson Claudette 01/14 G6 Prinsesrylaan 1 0797455784 Edgar 0829340109 Malherbe Johné 01/13 D2 Platanlaan 68 0762967348 Van Niekerk André 01/15 G2 Hibiscuslaan 3 0794916220 Venter Renier A6 Platanlaan 12 0184681393 Anthonique 01/12 H6 Readmanstr 148 0732027546 Ross AR F6 Plot 115 0760369524

Belangrike datums Ds. Coenraad van Staden is met verlof vanaf 1 tot en met 26 Januarie 2014. Hy sal weer op 27 Januarie beskikbaar wees. Intussen kan gemeentelede in sy deel vir ds. Schalk kontak as u ‘n leraar nodig het.

Ander sake Wyksleiers: Daar is nog van die 2014 kalenders is in jul hokkies in die konsistorie om uit te deel in die wyke asb. Verlede jaar het die Tydskriftemaatskappy ‘n staander in die voorportaal geplaas en gratis eksemplare van die Kerkbode en die LIG verskaf vir promosie. As u wil inteken op die LIG vir 2014, kontak asb. die kantoor vir u bestelling.