De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Word stil saam met Bergsig

Verwante presentaties


Presentatie over: "Word stil saam met Bergsig"— Transcript van de presentatie:

1 Word stil saam met Bergsig
18 Februarie 2015

2 Lectio Luister na God se Woord Ons staan stil by oomblikke uit die lewe van Jona.

3 Jona 1:17-2:10 17: Toe stuur die Here ‘n groot vis om vir Jona in te sluk, en hy was drie dae en nagte in die vis se maag 1: Toe bid Jona daar binne –in die vistot die Here sy God. 5: Die waters het my toegevou, die groot water het my omring, seegras was om my kop gedraai. Ek het afgesak tot y die fondamente van die berge, die aarde het my vir altyd toegesluit.

4 7: Maar U, Here het my van die dood gered
7: Maar U, Here het my van die dood gered. Toe ek wou vergaan het ek aan die Here gedink, en my gebed het by U gekom, in U heilige tempel. 9b: “Hulp kom net van die Here af.” 10: Toe beveel die Here die vis, en hy het vir Jona op die vasteland uitgespoeg.

5 Meditatio Jona bevind hom in ‘n krisis wat Hom oorweldig. In sy grootste krisis (wat sy eie toedoen is) draai hy na God. Na wie of wat draai jy in die krisis oomblikke in jou lewe? Is gebed tot God jou enigste antwoord. - In sy krisis word Jona oorweldig deur dit wat gebeur, maar sy geloof laat hom verby, bo-oor, die krisis kyk en vir God sien. Kyk jou geloof verby omstandighede in krisisse en sien jy God?

6 - Waar was God in Jona se krisis. Hy was heeltyd in beheer
- Waar was God in Jona se krisis ? Hy was heeltyd in beheer. HY het die redding van Jona beplan. Terwyl Jona geworstel het was God in beheer. Hy het die vis voorsien. - God het in Jesus jou ingesluit in sy reddingsplan. In jou worstelinge is Hy in beheer. Bid in die Naam van Jesus en weet God is in beheer.

7 Bid in die Naam van Jesus vir alles wat op die oomblik in ons land gebeur. Lig jou geloofsoog verby die omstandighede en bid: “Laat U koninkryk kom.” Intersessie

8 Bid vir…. Hospitaal Medi-care Annetjie Richter (083 333 4356) Peglerae
Annetjie Coetzee ( ) Pretoria Marietjie de Villiers ( )

9 Algemeen Innige meegevoel Dankie Amanda Vets (083 289 2531)
Ben Oosthuizen ( ) Corrie & Johannes ( ) Charmonique Möller ( ) Edu Steyn ( ) Esme Kock ( ) Jan & Joyce Venter ( ) Lien Brittz ( ) Lina Koekemoer ( ) Louis Trichart ( ) Nadine Joubert ( ) Sonja Dekker ( ) Susan Oosthuizen ( ) Susan Vermaak ( ) Dankie Natie Oberholzer ( ) Sonnette Strydom ( ) Maryna Marais ( ) Rynette Kruger ( ) Innige meegevoel Müller-familie met die afsterwe van tannie Hettie.

10 Doxa Openbaring 15:3 “Groot en wonderbaarlik is u dade, Here God , Almagtige. Reg en betroubaar is U optrede, Koning van die nasies.


Download ppt "Word stil saam met Bergsig"

Verwante presentaties


Ads door Google