Wat is ramings?.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
VAKBONDE TERME.
Advertisements

Rekeningkundige begrippe
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
RAMINGS.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
HUIS VAN HEERDE Kinderhuis.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Verantwoordelike Vernuwing
Beslote Korporasies ONR 314.
Selfportret Herman Lintvelt.
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Funksies van ‘n Besigheid
GDN Webtuiste Statistiek.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Kenmerk: Offervaardigheid
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
6 November 2016 Navrae: Abrie Coetzee
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
`n Kerk in aksie teen armoede
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
SINODE DIE PAD VORENTOE
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Beskerm jou grootste bate…
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Is jy amper‘n senior?.
Kollektes.
Kerkgroei Bediening begin by die predikant
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Offervaardigheid in gemeentes
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
AARP Beginsels Graad 10 Vra aan leerders: Waarvoor staan die akroniem AARP - Algemean aanvaarde rekeningkundige praktyk.
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.
Welkom, Leiers!.
Badisa Vrywillige Werk
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hoërskool Bergvlam Begroting: 2016.
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hartlik welkom in die Erediens!
bybelgenootskap van suid-afrika.
1(a)   ½ x = R5000 elk 1.
Ons almal werk saam onder één hoof – Christus.
Visitasie.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
Beslote Korporasies ONR 314.
Transcript van de presentatie:

Wat is ramings?

Die woord ramings is in Sinode 1885 die eerste keer gebruik. Ramings is kerke se verantwoordelikheid om Klassisse, Streeksinodes en Algemene Sinodes se besluite uit te voer. ‘n Klassis neem ‘n besluit en die besluit het finansiële implikasies daarom word die kerke binne die Klassis geraam om die besluit uit te voer. So gebeur dit met ‘n Streeksinode en die Algemene Sinode. Uitgawes word deur die kerke in kerkverband gesamentlik gedra. Kerke kom ooreen om saam die finansiële las te dra.

Waarvoor raam die Algemene Sinode?

Deur die jare het Sinodes staande besluite geneem waarvoor geraam word Deur die jare het Sinodes staande besluite geneem waarvoor geraam word. Die volgende is voorbeelde: Sinode 1859 – Opleiding van predikante ‘n eie Teologiese Skool Sinode 1873 – Om emeriti gesamentlik te versorg Sinode 1931 – ‘n Administratiewe Buro Sinode 1936 – Mediese versorging van emeriti Sinode 1970 – Instandhouding van die Argief Sinode 1982 – Sinodale kas Sinode 2009 – Thuso versorging van emeriti van van voormalige Sinode Middellande en Klassis Capricorn Sinode 2012 – Bybelvertaling NWU – presiese datum van aanvang is nie duidelik nie

Wie stel die ramings vas?

Die kuratore stel ‘n begroting saam vir die uitgawes vir die opleiding by die TSP en bepaal die ramings vir die TSP en stuur dit dan na die bestuur van die Admin Buro. Die deputate Emeritaatsvesorging stel ‘n begroting saam vir die emeriti se versorging sowel as die mediese uitgawes en bepaal die ramings vir EVT. Die bestuur van die Admin Buro stel ‘n begroting op vir die Buro uitgawes. Elke deputategroep stuur hulle verwagte uitgawes om hulle opdrag uit te voer na die Buro wat dan die totale ramings vir die Sinodale kas bepaal. Die bestuur van die Admin Buro stel dan ’n begroting op van beraamde uitgawes.

Die noodsaak van gereelde betaling van ramings Die Admin Buro het vaste kostes wat elke maand betaal moet word. Die emeriti se versorging, die professore se traktering, die personeel se salarisse moet maandeliks betaal word. Onbetaalde ramings veroorsaak ‘n gebrek aan kontantvloei.

Waarvoor gaan die ramings?

Teologiese Skool Potchefstroom (TSP) Die TSP se begroting behels die traktering van ‘n aantal professore en salarisse van die administratiewe personeel. Administratiewe uitgawes soos elektrisiteit, fotokopieering, skryfbehoeftes, reiskostes, ens.

Emeritaatsversorging Emeriti ontvang uit die Emeritaatsversorgings-trust maandeliks versorging volgens die Ledevergadering se Ordereëlings van die Emeritaatsversorgingskombinasie.

Administratiewe Buro Die Admin Buro word beman deur ‘n aantal personeellede wat normale salarisse en ander voordele soos pensioenfonds ontvang. Ander administratiewe uitgawes soos in ‘n normale kantoor opset.

Sinodale kas Alle deputate se reiskostes, administratiewe uitgawes en ander word deur die kas bekostig.

Mediese versorging emeriti Volgens Sinodebesluit word emeriti se mediese uitgawes volgens ‘n glyskaal deur die ramings betaal. Handelinge 2003:784-789

Kerkargief Die instandhouding van die GKSA se argief behels die personeel se salarisse, argivalemateriaal, reiskoste en administratiewe uitgawes

Thuso Thuso beteken “HELP” in Tswana. Die voormalige Sinode Middellande en Klassis Capricorn se emeriti het geen versorging uit die kerke in kerkverband ontvang nie. Daar is ‘n raming wat by alle kerke ingesamel word. Die versorging geskied op aanbevelings van die betrokke Klassis

Bybelvertaling Die raming is ingestel om aflospersoneel te vergoed wanneer die professore besig is met Bybelvertaling.

NWU Die geringe raming is bedoel vir opleiding van onderwysers.

Ramings 1 Julie 2016 tot 30 Junie 2017

Ramings per belydende lidmaat per jaar Administratiewe Buro R47.00 Kerkargief R8.40 NWU R2.25 Sinodale Kas R56.00 Bybelvertaling R2.35 TSP R150.00 Thuso R15.00 EVT-medies R115.00 R396.00 Emeritaatsfonds [EVT] elke gemeente se bedrag verskil – kontak Admin Buro

Vir volledige inligting oor ramings Besoek die webblad by www.gksa.org.za Onder kommunikasie, nuus vanaf die Admin Buro is daar ‘n video [ook verdeel in 3] waarin ramings verduidelik word