De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.

Verwante presentaties


Presentatie over: "VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2."— Transcript van de presentatie:

1 VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2

2 Die proses Hermeneutiese proses (3) [Praxis en voortgaande gesprek]
Vertrekpunte (3) Hermeneutiese proses (2) [Toepassing van teks na vandag] Bv. oor hoe Bybel op vandag toegepas moet word Vertrekpunte (2) Hermeneutiese proses (1) + Eksegetiese proses [Betekenis van teks vasstel] Vertrekpunte (1)

3 Vertrekpunte (2.1) Die groot probleem: Die Bybel is jaar gelede in ’n ander kultuur, situasie, met ’n ander wêreldbeeld, vir meer primitiewe groepe met minder kennis geskryf: wil die Bybel dat ons soos hulle moet leef en moet doen wat hulle gedoen het (bv. met vroue, slawe, kleredrag etes, ens.)? Eers deur kerktradisie sif en dan toepas Direk toepas op vandag? Net toepas wat by ons pas Nie direk toepas? Maar wat dan? (Analogie)

4 Vertrekpunte (2.2) - Verhouding:
Ou en Nuwe Testament Ou Testament Nuwe Testament Wette Kultus ens. Jesus is die Woord wat God se wil kom uitlê (Joh 1:18) * Kontinuïteit (bevestiging) * Diskontinuïteit (Afwysing of geen bevestiging ) * Herinterpretasie (Julle sê – Ek sê)

5 Hermeneutiese proses (2) Analogie met ‘kuns’ en kritiese realisme
Jaar 0 Jaar 2016 Wat wil prentjie sê? (Boodskap) Hoe gaan ek die boodskap verstaanbaar oordra? Stop! Jy’t spoed oortree Stop! Jy’t spoed oortree

6 Voorbeeld (1.1): Hermeneutiese proses (2)
Hoede in die kerk? 1 Kor 11 sê so?! 1 Kor 11:5 maar elke vrou wat bid of profeteer met onbedekte hoof, doen haar hoof oneer aan; want dit is een en dieselfde asof haar hoof geskeer is. 6 Want as ’n vrou se hoof nie bedek is nie, laat sy dan ook haar hare afsny; maar as dit vir ’n vrou lelik is om haar hare af te sny of te skeer, laat sy haar hoof bedek. Jaar 0 = Hoofbedekking Jaar 2007 = ?? Respekteer jou man Respek vir man Analogie en kritiese realisme

7 Wat was die waarskynlike situasie?
PUBLIEK (sinagoge) Privaat (huis) Publiek Aanbid?

8 Voorbeeld (1.2): Hermeneutiese proses (2) Nie meganies: Interpretasie
Jaar 0 = Geen homoseks Jaar 2007 = ?? ??? ??? - Pederastie - Heteroseksuele ? - Tempelprostitute - Almal - Niks Nie meganies: Interpretasie

9 Die proses Hermeneutiese proses (3) [Praxis en voortgaande gesprek]
Vertrekpunte (3) Bv. oor die gesag van die Bybel of definisie van homoseks Hermeneutiese proses (2) [Toepassing van teks na vandag] Vertrekpunte (2) Hermeneutiese proses (1) + Eksegetiese proses [Betekenis van teks vasstel] Vertrekpunte (1)

10 Vertrekpunte (3.1):Waarvan praat ons?
Jaar 0 = Geen homoseks Jaar 2007 = ??? ??? 1. Wat is homoseksualiteit/ selfdegeslagverhoudings? Vriendskap Baie hegte vriendskap Fisiese kontak Seks Volle verhouding 2. Wat is selfdegeslagverhoudings?

11 Vertrekpunte (3.2): So gebore?
Verskillende vorme van homoseksualiteit? - Mense in tronk – daarna heteroseksueel - Beide homo- en hetero- en panseksuele mense - Gebore homoseksueel Wat word bedoel as die kerk van homoseksuele praat? Wat is implikasie van beslissing (prakties gesproke)?

12 ‘n Oorsig oor die proses
Hermeneutiese proses (3) [Praxis en voortgaande gesprek] Vertrekpunte (3) Hermeneutiese proses (2) [Toepassing van teks na vandag] Vertrekpunte (2) Hermeneutiese proses (1) + Eksegetiese proses [Betekenis van teks vasstel] Vertrekpunte (1)

13 Hermeneutiese proses (3): Toepassing op vandag
Hoe word etiese besluite geneem? Tradisie van die kerk Heilige Gees Besluit: Resultaat van gesprek Bybelse gegewens * Oop gesprek * Redelik/ realisties * Logies * Teoreties suiwer * Eerlik Moderne situasie en mense

14 Dinamiese proses Hermeneutiese proses (3) Belangrike vraag:
Vertrekpunte (3) Watter rol het *die sinode * kerkrade * lidmate nie in die amp in die proses te speel? Hermeneutiese proses (2) Vertrekpunte (2) Hermeneutiese proses (1) + Eksegetiese proses Vertrekpunte (1)

15 Wanneer kan mens sê iemand is ‘homoseksueel’ (moet in
selfdegeslagverhouding staan? 2. Hoe sien jy die rol van die Bybel in die hermeneutiese gesprek? Het die Bybel bv vetoreg?


Download ppt "VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2."

Verwante presentaties


Ads door Google