De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Offervaardigheid in gemeentes

Verwante presentaties


Presentatie over: "Offervaardigheid in gemeentes"— Transcript van de presentatie:

1 Offervaardigheid in gemeentes
10 Beginsels t.o.v. Offervaardigheid in gemeentes

2 Offervaardigheidsprogram
Jaarlikse Offervaardigheidsprogram - Grootste verskil - 35 % meer - Modelle en metodes - Loren Mead

3 2. Oorwin vrees om oor geld te praat
- Nie “geld praat” - Kan ons dit bekostig? * i.p.v. “Wat roep die Here ons om te doen!”

4 Redes vir leraars se vrees:
* opleiding * lidmate vervreem * eie vergoeding * mense se irritasie * eie gebrekkige offervaardigheid

5 Beklemtoon Bybelse “gee volgens vermoë” - Bybel en Jesus leer
- OT 10%; NT “volgens vermoë” - Mense moet “geleer” word * 70 % gee impulsief * Gem in NGK < 2% * 80 % sal meer gee indien “reg” gevra

6 “gee volgens vermoë” (vervolg)
Beklemtoon Bybelse “gee volgens vermoë” (vervolg) - Leer om volgens % van inkomste te gee * skriftelike verbintenisse: gee 2 x meer * leer om volgens % te gee: gee 3 x meer - Opname in VSA: 1,6%; 3,0%; 4,5%; - Ideaal is dat ons elke jaar groter % vir die Here gee - John Templeton

7 4. Die Leraar bied teologiese & metodologiese leierskap
- Geestelike volwasse dissipels kweek - Offervaardigheid = belangrike grondslag - Leraars moet: * Glo gewer is ook ontvanger * Groter offervaardigheid mense geestelik laat groei * “Geestelike” eerder as “geld”

8 5. INKOMSTE-gedrewe begroting i.p.v. uitgawe gedrewe begroting
- Lidmaat se behoefte om vir Here te gee * i.p.v. Gemeente (kerk) se behoefte om te ontvang - Visie - Potensiële inkomste = Begroting (= uitvoerbaarheidstudie van visie)

9 6. Kommunikasie oor Offervaardigheid
- Bestuurders - Erediens - Getuienisse - Aankondiginge en Nuusbriewe - Woordverkondiging - Kategese

10 7. Effektiewe administrasie
- Lidmaat gegewens - Elkeen - Nie gee nie - boodskap - Terugvoer

11 8. Program vir testamentêre bemakings
- Doelgerig - Trustfondse – net opbrengs 9. Aanvaar dat lidmate positief gaan reageer - Meer positief dink - Geleenthede tot groei!

12 10. Offervaardigheid soos Paulus
- Verhouding met Here - Innerlike motivering wat uit dankbaarheid gebore word - Geestelik te groei - Genoegsame bronne


Download ppt "Offervaardigheid in gemeentes"

Verwante presentaties


Ads door Google