De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET

Verwante presentaties


Presentatie over: "WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET"— Transcript van de presentatie:

1

2 WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
INLIGTING: WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET Dewyk Ungerer

3

4

5 Diensverhouding Werkgewer Werknemer

6 WAT HET VERANDER ? Voor 1994 ..... Suid-Afrika ʼn soewereine staat
Parlement is hoogste gesag Die wetgewende mag kan enige wette aanneem

7 WAT HET VERANDER ? Na 1994 ..... Aanvaarding van Grondwet
Grondwet is hoogste gesag

8 Grondwetlike oppergesag
WAT HET VERANDER ? Na Grondwetlike oppergesag ARTIKEL 2 (Hoofstuk 1) — “Oppergesag van Grondwet”— : “Hierdie Grondwet is die hoogste reg van die Republiek; enige regsvoorskrif of optrede daarmee onbestaanbaar, is ongeldig, en die verpligtinge daardeur opgelê, moet nagekom word.”

9 WAT HET VERANDER ? Voor 1994 ..... Baie kort beroepsbrief
Tree in goeder trou op

10 WAT HET VERANDER ? Na 1994 ..... Grondwet no. 108 van 1996
Wet op Basiese Diensvoorwaardes Arbeidswet Wet op gelyke indiensneming Wet op Beroepsiektes

11 HANTERING VAN DIE REG ... GRONDWET STATUTERE WETTE
INTERNE REELS EN REGULASIES GRONDWET STATUTERE WETTE

12 UITLEG VAN DIE REG ... GRONDWET STATUTERE WETTE
INTERNE REELS EN REGULASIES

13 WAAR KOM WET EN ORDE OOREEN ?
Word deur instansie geskep Staat = parlement Kerk = Sinode Wet en Orde het gesag Dra gesag Vra nakoming Straf vir nie-nakoming

14 WAAR KOM WET EN ORDE OOREEN ?
Nie kanon nie Word verander/gewysig Kan appelleer na hoër gesag

15 WAAR VERSKIL WET EN ORDE ?
Staat dwing af met mag Orde vra gesindheid Statutêr vra wen/verloor Kerk vra altyd na eer van God Sanksie verskil Staat strafmaatreëls Kerk werk met opsig en tug

16 Hantering van die Kerkorde
ARTIKELS (Law) REGLEMENTE (By-laws) BEPALINGS (Regulations) Sinodale besluite Handleidings Riglyne

17 Hantering van die Kerkorde
Handleiding – nie al die antwoorde Afgelei uit die Woord van God Gebaseer op die Belydenisskrifte Word na behoefte aangepas Staan in diens van die pastoraat Geskep om die kerk te dien

18 Vertrekpunt van die Kerkorde
Artikel 2 2.1 Waar die Woord van God eis dat in die gemeente van Christus alles welvoeglik en ordelik moet toegaan (1 Kor. 14:40), word in die volgende artikels ’n aantal bepalinge gegee vir die lewe en werk van die Kerk met die oog op die volbrenging van sy taak en roeping ooreenkomstig die Heilige Skrif en die Belydenis.

19 Doel van die Kerkorde Artikel 59 59.1.1 tot eer van God;
tot heil van die Kerk; tot behoud van die sondaar;

20 Uitleg van die Kerkorde
Dit is wet – dra dus gesag Aanvaar deur die Kerk Gebruik as konstitusie/grondwet van die organisasie

21 WAAR ONTMOET WET EN ORDE ?
Werkgewer Definisie ʼn persoon of instansie, Ingevolge ʼn dienskontrak, ‘n werknemer in diens neem; hom/haar vir die dienste gelewer vergoed. Kontroleer werk van werknemer sorg vir veilige werksomgewing Wet op Basiese Diensvoorwaardes 75 van 1997

22 WAAR ONTMOET WET EN ORDE ?
Werknemer Definisie ʼn persoon wat ingevolge ʼn dienskontrak, Sy/haar dienste aan ʼn werkgewer, onder die gesag van die werkgewer, beskikbaar stel teen vergoeding. Artikel 200A van die Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 1995 Artikel 83A van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes 75 van 1997

23 WAAR ONTMOET WET EN ORDE ?
Kontraktering

24 WAAR ONTMOET WET EN ORDE ?
Vergoeding

25 WAAR ONTMOET WET EN ORDE ?
Dissiplinering

26 Wanneer behoort jy jou “lisensie” te verloor te verloor ?
ONDERSKEI ? Wanneer behoort jy jou “lisensie” te verloor te verloor ?

27 WAAR ONTMOET WET EN ORDE ?
Diensbeëindiging

28 Die GROOT onderskeiding …..
Diensverhouding: Werkgewer – werknemer “Lisensie”

29 GROOT ONDERSKEID LEGITIMASIE Deur Algemene Sinode gegee Ring hou toesig Kerkverband ontneem dit DIENSVERHOUDING Tussen werkgewer en werknemer Kerkraad hou toesig Kontraktuele nakoming

30

31 Wees net LIEF vir jou WERK !

32 Maak die beste van die vennootskap !

33 Baie Dankie


Download ppt "WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET"

Verwante presentaties


Ads door Google