De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Ons almal werk saam onder één hoof – Christus.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Ons almal werk saam onder één hoof – Christus."— Transcript van de presentatie:

1 Ons almal werk saam onder één hoof – Christus.
Maarten Hamersma se aanbieding aan die gemeente op 20 April Beginsels Dis onmoontlik om ‘n gemeente struktuur op ‘n tradisionele manier te teken. Ons almal werk saam onder één hoof – Christus. Alle Lidmate vervul funksies/rolle volgens hulle gawes, in groepsverband of as individue. Besluite of word óf in groepsverband (gewoonlik eenstemmig) óf as individue geneem, ten goede van die Here se kerk. As almal toegerus is om op die regte manier te funksioneer (Ef.4) behoort daar nie wanbestuur of konflik voor te kom nie. Ons behoort ‘n Vreemdeling-vriendelike kerk te wees Die aspekte en advies van die Hoë Impak Kerk reeks word waar moontlik ingebou: Verlore mense kom na Christus toe Gelowiges groei na volwassenheid (Christ-likeness) Die kerk werk aan die behoeftes van die gemeenskap Die kern van die dag tot dag Christelike lewe lê by die kleingroepe en medium groepe. Groepleiers het groot verantwoordelikheid, en word amptelik erken as verteenwoordigers van die gemeente

2 Onthou die Vyf Skuiwe ‘n Skuif weg van ‘n gemeente wat sy eie stelsels in stand hou, na ‘n gemeente wat by die essensie van kerkwees wil uitkom ‘n Skuif weg van dooie strukture na lewende verhoudings ‘n Skuif weg van ‘n gemeente wat gedien wil word, na ‘n dienende gemeente ‘n Skuif weg van kerkleiers wat van bo af gesag en beheer uitoefen na ‘n gemeente wat van wortelvlak af funksioneer ‘n Skuif weg van ‘n gemeente wat bloot ter wille van homself bestaan na ‘n gemeente wat bestaan ter wille van die nood van hierdie wêreld

3 Groot Groepe Geestelike plan Groep Medium Groepe Kleingroepe
Vorm Volg Funksie 20 April 2008 Eredienste Net ná eredienste Pitstop Saam met ander kerke Inspirasie, Aanbidding, Geloofsversterking, Toerusting Lering Groot Groepe Onder leiding van Leraars, Ouderlinge, Diakens, Kleingroepleiers Beplan/Evalueer/Fasiliteer tot doelwitte bereik is Geestelike plan Groep Diensgroepe Op-en-Wakkeres Kontakgroep Jeuggroep Bystandsgroep Geloofsvorming Uitreikaksie Beradingsgroep Ontwikkeling Bedieningsgroepe Ander aktiwiteite Medium Groepe Volgens kleingroepbeginsels Met leiers (nie noodwendig Ouderlinge nie) Lewensverandering, Mee-lewing, Diep verhoudings, groei geestelik en in getalle Kleingroepe Ondersteun mekaar Neem leiding van kleingroepe Kleingroepleiers Koördineerder (“Adjudant”) “Vacancies”, Skakeling Kleingroepadministrasie Koördineer kerklike aktiwiteite Doen verantwoording oor bates aan Klein-groepleiers as verteen woordigers van die Gemeente Toerusting Identifiseer leemtes Gee leiding Help met erediensbeplanning Ouderlinge Diakens Batebestuur Gemeente-administrasie Geboue en Terreine Infrastruktuur Finansies (Begroting, bestuur, versorging van Predikante en personeel (met Kommissie uit gemeente) Lei eredienste Woordverkondiging en -leiding Toerusting Leraars

4 Omskrywing van funksies
Lidmate Neem deel aan groepe Ondersteun en spoor groepleiers aan As ‘n kleingroep platval, roep die hulp in van Ouderling/Diaken Kleingroepleiers Organisasie: Kry ‘n onderleier / secundus Reël byeenkomste Versamel lidmaatbesonderhede Skakel met Batebestuur Woon begrotingsvergaderings by (so drie keer ‘n jaar) Geestelik Gee toerusting deur, of reël dat toerusters dit kom gee Koinonia (onder mekaar en met die Here) Skakel met Ouderlinge / Diakens vir spesiale gevalle Woon kleingroepleiervergadering by (vir bemoediging / ondersteuning)

5 Omskrywing van funksies
Kleingroep koördineerder Koördineer tussen kleingroepe Hou lidmaatregister by Sorg dat nuwe lidmate uitegenooi word deur kleingroepe Maak bekend wat in die gemeente aan die gang is Reël kleingroepleiervergaderings Toerusters (Diakens en Ouderlinge) Berei voor en gee toerusting (Koinonia en Woord/Gebed) Aan Kleingroepe, kleingroepleiers en individue Vorm die Geestelike Beplanningsgroep Help met spesiale gevalle en individuele berading of toerusting soos nodig Diakens Toesig / leiding aan Liefdesdiens / Bystandsgroep Ouderlinge Amptelike skakeling met Kerkverband Tree op as gemeente se regspersoon Neem oorhoofse en finale verantwoordelikheid oor die gemeente Omtrent drie kleingroepe per ouderling/diaken

6 Implementering Groot, Medium en Kleingroepe en die leiers funksioneer reeds Geestelike beplanningsgroep moet begin Toerusters moet voorberei Batebestuurgroep moet begin Volgende begroting moet deur die Kleingroepleiers goedgekeur word

7 Petrus van der Merwe se uiteensetting GROOTGROEP
Deelnemers Leiding Ondersteuning Erediens Gemeente Predikante & Ouderlinge Kleuterkerk Kinders Kleuterkerkleiers Geloofsvorming Geloofsvorminggroep Lief & Leed na Erediens Belangrike afkondigings na Erediens Enige Groep Doel-Visie-Beplanning Predikante, Ouderlinge & Diakens Kleingroepleiers & Kleingroepe Pitstop Jeug Jeuglelaar Jeuggroep & Predikante Saam met ander kerke Predikante & betrokke groepe

8 MEDIUMGROEPE Medium/Diensgroepe Doel Leiding Ondersteuning Jeuggroep
Sien om en bou jeug in gemeente Jeugleraar Predikante, Ouderlinge & Diakens Geloofsvorminggroep Sien om na onderig aan kinders Predikante Ouderlinge Bystand Bystaan van lidmate in nood Bystandkommissie Bystandondersteuningsgroep & Diakens Uitreiking Ondersteun gemeenskap Uitreikingskommissie Kontak Nuwe mense by kerk Kontakkommissie Diakens Op-en-Wakkers Sien om na senior lidmate Eie verkose Bestuurkomitee Berading Ondersteun lidmate met probleme Beradingskommissie Kerkkamp Reël kerkkamp Kerkkampkommissie Predikante, Ouderlinge, Diakens & Lidmate Koinonia-aksies Reël byeenkomste van gemeente Aksiekommissie Diakens en lidmate Teeskink na eredienste Bou van koinonia na erediens Teeskinkkommissie Kleingroepe Begrafnisse Verversings na begrafnisse Begrafniskommissie Finansies Bestuur van alle finansies van gemeente Batebestuurder Beskikbare lidmate & insette van Kleingroepleiers Geboue Sien om na alles betrokke met geboue Personeel & Beskikbare lidmate Terrein Sien om na alles betrokke met terrein Media Hanteer biblioteek en verkoop boeke Beskikbare lidmate Admin werkgroep Help met administrasie vam gemeente Koördineerder

9 KLEINGROEPE EN FUNSKIONARISSE
Doel Leiding Ondersteuning Versorg en bou mekaar op Kleingroepleier & onderleier (gekies deur kleingroep) Predikante, Ouderlinge & Diakens Funksionarisse Pligte Koördineerder 1.Skakelbeampte in gemeente. 2.Sien toe dat kleingroepe funsioneer en plaas in oorleg nuwe lidmate in kleingroepe. 3.Kontroleer werkuitvoering en behartig admin van Predikante, Ouderlinge, Diakens & Kleingroepleiers. 4.Reël ondersteuning benodig met eredienste en saamstel van Oggendgroet. Administratiewe werkgroep Batebestuurder Verantwoordelik vir alle bates van gemeente wat insluit die bestuur van die finansies, geboue, terrain, toerusting en media Finansie-, Geboue-, Terrein- & Mediagroepe


Download ppt "Ons almal werk saam onder één hoof – Christus."

Verwante presentaties


Ads door Google