Laer Volkskool Heidelberg #jymaak’nverskil Laer Volkskool Heidelberg 19 Januarie 2018
Gesinne in Suid-Afrika, en wêreldwyd, is onder groot druk.
Aantal huwelike in SA 178 689 in 2003 150 852 in 2014
Slegs 34,9% van kinders woon in huise waar beide ouers teenwoordig is.
77,6% van wit kinders woon in huise waar beide ouers teenwoordig is. Goeie nuus... 77,6% van wit kinders woon in huise waar beide ouers teenwoordig is.
85 000 kinders leef in gesinne waar ’n kind die hoof van die huis is.
1 448 772 kinders woon by hulle grootouers, 27 081 hiervan is wit kinders
62% van kinders word in huise sonder ’n Pa groot, 20% van wit kinders.
In Loco Parentis
Vasbyt
Vasbyt Lewenslus
Vasbyt Lewenslus Selfbeheer
Vasbyt Lewenslus Selfbeheer Optimisme
Vasbyt Lewenslus Selfbeheer Optimisme Dankbaarheid
Vasbyt Lewenslus Selfbeheer Optimisme Dankbaarheid Nuuskierigheid
Sosiale Intelligensie Vasbyt Lewenslus Selfbeheer Optimisme Dankbaarheid Nuuskierigheid Sosiale Intelligensie
Sosiale Intelligensie Uitgestelde bevrediging Vasbyt Lewenslus Selfbeheer Optimisme Dankbaarheid Nuuskierigheid Sosiale Intelligensie Uitgestelde bevrediging
Uitgestelde bevrediging Vasbyt Lewenslus Selfbeheer Optimisme Dankbaarheid Nuuskierigheid Sosiale Intelligensie Uitgestelde bevrediging
Dank God elke oggend wanneer jy opstaan dat jy iets het om te doen wat gedoen moet word, of jy daarvan hou of nie. Om jou bes te doen met jou werk sál selfbeheer, pligsgetrouheid, wilskrag, tevredenheid, matigheid en baie ander kwaliteite in jou kweek – kwaliteite wat doellose mense nooit sal ken nie.
Baie dankie