De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Wie was Jesus se ma gewees?

Verwante presentaties


Presentatie over: "Wie was Jesus se ma gewees?"— Transcript van de presentatie:

1

2 Wie was Jesus se ma gewees?
#1 Wie was Jesus se ma gewees? Maria

3 Wie was Jesus se pa hier op aarde gewees?
#2 Wie was Jesus se pa hier op aarde gewees? Josef

4 Wie is Jesus se regte Pappa?
#3 Wie is Jesus se regte Pappa? God

5 Wie het vir Maria vertel dat Sy ‘n babatjie gaan hê?
#4 Wie het vir Maria vertel dat Sy ‘n babatjie gaan hê? ‘n Engel

6 Wat het die engel gesê moet Maria die babatjie noem?
#5 Wat het die engel gesê moet Maria die babatjie noem? Jesus

7 #6 Waar is Jesus gebore? Betlehem

8 Daar was nie vir Hom ander plek gewees nie
#7 Hoekom is Jesus in ‘n Stal gebore? Daar was nie vir Hom ander plek gewees nie

9 Vir wie het die engel die goeie nuus van Jesus wat gebore is vertel?
#8 Vir wie het die engel die goeie nuus van Jesus wat gebore is vertel? Skaapwagters

10 Hulle het na Jesus gegaan
#9 Wat het die skaapwagters gedoen nadat hulle die goeie nuus gehoor het? Hulle het na Jesus gegaan

11 Sterrekykers / Wyse manne
#10 Wie het vir Jesus van ‘n ver land af kom kuier? Sterrekykers / Wyse manne

12 Hulle het ‘n ster sien opkom
#11 Hoe het die sterrekykers geweet dat Jesus gebore is? Hulle het ‘n ster sien opkom

13 Watter geskenke het hulle vir Hom gebring?
#12 Watter geskenke het hulle vir Hom gebring? Goud, Wierook en Mirre


Download ppt "Wie was Jesus se ma gewees?"

Verwante presentaties


Ads door Google