ViA Vroue-in-Aksie.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Toewyding.
GEARRESTEER IN JERUSALEM
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
HUIS VAN HEERDE Kinderhuis.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Handoplegging.
20 Mei 2018 Saam veheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Kenmerk: Offervaardigheid
Rom.6: en :
M O S A M B I E K Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
Prediker: Ds. Schalk Scott
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Arbeidsbediening is ’n diensarm van Christelike denominasies wat die kerk op verkeie maniere na die werkplek neem.
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Blind date Moontlike antwoorde:.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Besigheidstudies Graad 11.
DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Is jy regtig graad 10?.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Is jy amper‘n senior?.
Kwart-voor-sewe-lelie (6)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Kollektes.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
LEWE IN DIE VROEË KERK Les 3 vir 21 Julie 2018.
Prediker: Ds. Schalk Scott
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Algemene feite oor sout
Offervaardigheid in gemeentes
S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.
God se vreemde opdragte
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
Badisa Vrywillige Werk
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
“gevangene van die wet”
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
bybelgenootskap van suid-afrika.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hand. 1:
Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
\.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

ViA Vroue-in-Aksie

Ons ondersteun verskeie organisasies:   Ons ondersteun verskeie organisasies: - MTR Smit kinderhuis( Verjaardaggeld, Kerspartytjie, Geld vir klere en -- benodigdhede soos gevra) - Laerskool Môrewag -  Huis Louisa Meyburg - CMR  - Maranatha  -  Jesus is Lord Ministries  -  Bybelgenootskap Indien ons nog fondse beskikbaar het aan die einde van jaar maak ons ook bydraes aan: - Biblia Hawesending, hospitaalbediening en  die ACVV VIA gee ook fondse vir aankoop van melk, suiker ,koffie en tee, asook diens van die kerk se bussie, blomme vir begrafnisse en funksies van senior lidmate. VIA se spesiale projek is die oortrek van die saalstoele en heelwat is al daaraan spandeer.

Ons bronne van inkomstes om al ons verantwoordelikhede na te kom is hoofsaaklik: - maandelikse bydraes( vroue word versoek om elk R30 per maand by te dra) - Funksies deur VIA gehou(Breinprofiel-aand saam met Liesl Schoonwinkel, Dames-ontbyt en die Kersmark) - Spesiale kollekte en eenmalige koevertjies - Donasies

MTR Smit Kinderhuis Huisie Nr 8

MTR Smit Huis 8 was in ‘n haglike toestand en nadat ViA die gemeente aangespoor het, het die huis ‘n gedaanteverwisseling ondergaan. Alle voor en na foto’s is op die webwerf beskikbaar.

Voor daar met die opknap begin is.

Van die kamers en die tuin.

Kombuis, badkamers en sitkamer.

Maritia, Linda, Jenny en Hennie hard aan die werk.

Die meisies het geen haardroërs gehad nie, maar nadat ‘n beroep op die gemeente gedoen is, het hulle sommer baie haardroërs, en 'n "straightner" gekry. Hier is van die meisies met hul nuwe toebehore.

Elke nou en dan kry die meisies ‘n weldoener Elke nou en dan kry die meisies ‘n weldoener. Hier is van die toiletware wat hulle gekry het. Die “before” foto. Die “after” foto

ViA se bydrae tot ‘n kers-ete.