Die Verenigende Christen-Studentevereniging van Suid-Afrika

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Advertisements

Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
“Doopkategese” Welkom almal!.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
MISSIONALE TRANSFORMASIE
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
DIE #39 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Algemene Sinode Dagwyding
DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
DIE #42 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Indonesië het die grootste Moslem-bevolking in die wêreld.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Getuienisaksie Hand 1:8 - En julle sal my getuies wees in Jerusalem, Judea en ook in Samaria en die uithoeke van die aarde.
Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom.
\.
IS ONS LEWE SINVOL?.
\.
Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan.
bybelgenootskap van suid-afrika.
Ons almal werk saam onder één hoof – Christus.
\.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
\.
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
In Sri Lanka word alle gelowe beskou as ondergeskik aan Boeddhisme.
Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
\.
\.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
DIE #23 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
\.
Getuies deur die Heilige Gees wat in ons woon!
Selfdegeslagverhoudings
Nuwe gelowiges ervaar deurgaans druk om Jesus te verloën.
\.
Transcript van de presentatie:

Die Verenigende Christen-Studentevereniging van Suid-Afrika Begelei elke nuwe generasie na ’n nuwe lewenstyl in Christus Skep Lewensvernuwende ervarings vir jongmense deur ’n verskeidenheid programme en projekte

Programme en projekte Mission Expeditions (Diensjaar) Leierskapsontwikkeling Deernisprogramme Avontuurbediening Skolewerk Kampe Uitreike Reach4Life Vakansiedienswerk Gemeenskap-spanne Bybelstudies en ander publikasies Extreme Life Lewensoriëntering-programme

Die VCSV se Leierskap-projek vir 2008

Leierskapsontwikkeling - die behoefte … om Christen-jongmense toe te rus om geestelik leiding te neem en om jeugleiers vanuit ’n Bybelse waardestelsel met leierskapsvaardighede toe te rus om op verskillende terreine van die lewe binne hulle portuurgroep ’n positiewe verskil te maak

Leierskapsontwikkeling - projekfokus … die geestelike toerusting van jong Christen-leiers die holistiese ontwikkeling van jong leiers

Leierskapsontwikkeling - geestelike toerusting … die opstel en verfyning van leierskap-materiaal vir kleingroepleiers in die Reach4Life-projek die opleiding en toerusting van hierdie kleingroepleiers die opleiding van vakansiediensleiers en kleingroepleiers wat by kampe help

Leierskapsontwikkeling - leierskapsvaardighede die verfyning en bywerk van ’n leierskaps-kursus vir leerders die toerusting en opleiding van die Verteen-woordigende Rade van Leerders van skole ’n leierskapsontwikkelingskursus as sertifikaat-taak vir gr 10 - 12 leerders by ons buitelugsentra

Leierskapsontwikkeling - opleiding vir opleiers ’n reeks opleidingsgeleenthede vir opleiers (personeel, MXP- en gemeenskapsjaarspan-lede, onderwysers, jeugleiers en ander vrywilligers)

Dankie vir julle ondersteuning Ons sê by voorbaat opreg dankie vir julle ondersteuning van hierdie projek. Mag die Here julle gemeente ryklik seën. Bid saam met ons dat God deur sy Gees jong leiers in Suid-Afrika sal roep en toerus. www.vcsv.co.za