De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

IS ONS LEWE SINVOL?.

Verwante presentaties


Presentatie over: "IS ONS LEWE SINVOL?."— Transcript van de presentatie:

1 IS ONS LEWE SINVOL?

2 LEWE VOOR EN NA SONDEVAL
VOOR SONDEVAL Lig: (Eerste geskape) Liefde: (Verhouding met God en mekaar) Lof: (Alles sing tot God’s eer) NA SONDEVAL Duisternis Haat Swyg

3 GOD LAAT ONS DIE VOLGENDE SIEN
1. Eerste plaag;… Water in bloed. Lewensverderf. … Die werk van Satan . 2. Eerste wonder;…Water in wyn:- Lewensvernuwing. … Die werk van Jesus Christus.

4 ANTWOORD? Die kern van al my vrae, vind ‘n oplossing in die feit, dat die Satan sy bose mag uitoefen deur mense te gbruik wat vir hom luister. Wie hy in sy mag kry om hom te gehoorsaam…. Ja, ook ek en jy.

5 AS GEES WIL GOD KRAGTIG DEUR ONS…..
Sy Lig laat skyn … Sy Liefde uitdeel… Sy Lof laat weerklink!!

6 SAMEVATTING Die Farao, dienaar van Satan was homself gereeld in die Nyl. Dit is in bloed verander. In die bloed sou hy die verderf en die dood vind. Jesus, dienaar van sy Vader het sy eie bloed laat vloei. In daardie bloed was Hy sy volk se sondes rein. In daardie bloed sou almal wat in Hom glo en die lewensvernuwing soek, die nuwe lewe vind.

7


Download ppt "IS ONS LEWE SINVOL?."

Verwante presentaties


Ads door Google