VOERKRAAL WAARDETOEVOEGING 11 JUNIE 2015 – Louw Van Reenen
VOERKRAALBEDRYF Kapasiteit Deurset: In Massa Uit Massa: Karkas : Klasse: Getal voerkrale: % Slagtings : Mark: Doeltreffendhede 620 000 beeste 1 800 000 / annum 230 kg 450 kg 263 kg 95% A Klas ( melk tande ) 5% AB Klas 1-2 permanente tande 97 Kommersiele Voerkrale 75 – 80 Hoofsaaklik plaaslik GDT 1,7 ; VOV 5,5; Mortaliteite 0,8% Uitslag 58,5 %, Staandae 138
VOERKRAAL DEFINISIE ‘n Voerkraal is ‘n intensiewe diereproduksie stelsel wat ‘n andersins onbemarkbare speenkalf onderwerp aan ‘n proses van intensiewe voeding en versorging en omskep in hoe gehalte beesvleis produkte
VOERKRAAL STELSEL AANKOPE STOETTELER PRODUKSIE KAPITAAL BEMARKING -VASTEKAPITAAL - WERKSKAPITAAL HOE GRADE LAE GRADE HUIDE AFVAL MORTALITEITE MIS VOERKRAAL KALF KALF TELER Dienste -Admin -Gesondheid -R&M -Vervoer -Salaris & Lone VOER - Bestandele Meng
VOERKRAAL KOSTE STRUKTUUR VAN DIE FINALE KARKAS AANKOOPRYS 51.5 % VOERKOSTE 33.6 OORHOOFSE KOSTE 9.3 RENTE 2.5 VERVOER 2.5 MORTALITEITE 0.60 100.00
NEGATIEWE AANKOOPMARGE Die gemiddelde voerkalf aankoop massa is tans 230kg wat 110 kg van die finale karkas uitmaak , terwyl 150 kg karkas in die voerkraal produseer moet word . Teen ’n aankoop prys van R19-40 /kg lewendig het die voerkraal in werklikheid teen ‘n 48% uitslag R40-40 per kg karkas betaal vergelyk met ’n markprys vir A2/A3 karkasse van R34-00/kg . In werklikheid is daar R6-40 / kg meer betaal as wat realiseer kon word vir ’n markklaar geslagte bees . Hierdie beginsel staan in die voerkraalbedryf bekend as ’n negatiewe aankoop marge.
POSITIEWE VOERMARGE Die aangekoopte voerkalf word in die voerkraal onderwerp aan ’n periode van intensiewe voeding en versorging. Weens die negatiewe aankoop marge moet die voerkraal die 150 kg addisionele karkas goedkoper kan produseer as wat betaal is vir die oorspronklike aangekoopte 110kg . Die proses om ’n kg karkas massa goedkoper toe tevoeg as waarvoor dit aangekoop kan word staan bekend as ’n positiewe voer marge
WATTER FAKTORE DRA BY TOT DIE BEPALING VAN DIE KALF PRYS ? 1. EKONOMIESE FAKTORE 2. EIENSKAPPE VAN DIE KALF SELF 3. AANKOOP GEBIED 4. VOERKRAAL TEGNOLOGIEE 5. SPESIFIEKE VOERKRAAL VEREISTES
WOORDE VAN VOERKRAAL WYSHEID THE GREATEST SOURCES OF FEEDLOT GOOD FORTUNE ARE EXPERIENCE , OBSERVATION AND PRACTICAL SCIENCE , AND THEY ARE DENIED NO ONE