De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Vrystaat Kongres Lardus van Zyl

Verwante presentaties


Presentatie over: "Vrystaat Kongres Lardus van Zyl"— Transcript van de presentatie:

1 Vrystaat Kongres Lardus van Zyl
Vryehandels gebiede en die invloed daarvan op die produsent Vrystaat Kongres Lardus van Zyl 13 Junie 2013

2 Alle rooi vleis het n tarief van 40 % Druk op die tarief
Handel oor die see Alle rooi vleis het n tarief van 40 % Druk op die tarief Gebruik PSE waardes

3 Beesvleis invoer oor die see

4 Beesvleis invoer oor die see

5 Skaapvleis invoer oor die see

6

7 2 Ooreenkomste hier van krag
Invoere oor die grense 2 Ooreenkomste hier van krag 1. SACO – Alle lande suid van die evenaar 2. SADEC – BLNS ALLE HANDEL MET DIE LANDE IS VRY

8 Invoere oor die grense Wat doen die RPO aan die namibiese speenkalwers Internasionale ooreenkomste Uitvoer vanaf RSA drie keer meer as invoer Nam beter gesondheid status as RSA Oorweeg hof uitklaring MAAR....

9 Invoer oor die grense Botswana Probleme met uitvoere Traceability Gesondheid status RVAV pryse gestaak Vleis invoer onstabiel

10 Invoer oor die grense Leshoto Weidings permitte bees Kan nie terug Staat “comply” nie met sy regulasies nie

11 Hoe lyk die invoere vanaf Namibia

12 Invoere van Namibia

13 VERGELYKENDE VERSLAGTINGS
JAN- MAART SKAAP MEER AS 2012 BEES MEER AS 2012

14 Die positiewe 1. 30 % tekort aan skaap vleis 2. Tekort aan beesvleis
3. Boer eerder op invoer pariteit

15 Dankie


Download ppt "Vrystaat Kongres Lardus van Zyl"

Verwante presentaties


Ads door Google