De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Datahantering Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant

Verwante presentaties


Presentatie over: "Datahantering Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant"— Transcript van de presentatie:

1 Datahantering Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant
Stel data voor Datahantering Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant

2 Voorstelling van data Ons trek grafieke om data visueel voor te stel.
Ons kan data vergelyk deer grafieke. Verskillende grafieke om data te vergelyk: Veelvoudige Staafgrafieke (Dubbelstaafgrafiek & Stapelstaafgrafiek) Sektor diagramme Verspreidings grafieke

3 Lengte verspreidiings frekwensie tabel volgens geslag
Ouderdom Interval Aantal (Frekwensie) % Verspreiding Vroue Mans < 1.5m 2 1 8.3 % 6.7 % 1.5 – 1.59m 5 20.8 % 0.0 % 1.6 – 1.69m 12 50 % 1.7 – 1.79m 4 7 16.7 % 46.7 % 1.8 – 1.89m 4.2 % 26.7 % 1.9 – 1.99m 0% >2m 0 % TOTAAL: 24 15 100%

4 Dubbel-staafgrafieke
Bevat 2 stawe vir elke interval. Elke staaf stel ‘n sekere kategorie voor (vroue/mans). Die hoogte van elke staaf stel die waarde van elke kategorie voor in die sekere interval. Die grafiek is nuttig om vergelykings te maak tussen waardes van verskillende intervalle.

5 Dubbel-staafgrafieke
Die kategorieë vir lengte- intervalle is op (x) horistantale as en die frekwensie waardes op die (y) vertikale as. Pesentasie waardes word gebruik om vergelyking van geslags kategorieë te vergemaklik Daar is ‘n staaf vir elke manlike en vroulike interval. Die hoogte van elke interval staaf dui die persentasie waarde aan ‘n sleutel word verskap om die twee komponente (mans/vroue) te kan onderskei 2 3 1 4

6 Ontleed die Dubbel-staafgrafiek
Stel volgende vrae aan leerders om die grafiek te ontleed: In watter lengte-interval is die meeste vroue? 1.6 tot 1.69m In watter kategorie val die meeste mans? 1.7 tot 1.79m Wat is die tendens van die vroue? Vroue is oor die algemeen korter as mans, daar is geen vrou langer as 1.89m interval nie. Wat is die tendens van die mans? Mans is oor die algemeen langer as vrouens, Die mans kom in regoor byna alle interval klasse voor.

7 Stapelgrafieke Bewat 2 stawe bo-op mekaar gestapel vir elke interval.
Die 2 dele van elke elke staaf stel ‘n ander kategorie voor (vrouen/mans). Die hoogste van elke staaf stel die totale frekwensie (waarde) van elke interval voor. Die grafiek is nuttig om totale frekwensies van intervalle te vergelyk.

8 Ontleed die Stapelgrafiek
Stel volgende vrae aan leerders om die grafiek te ontleed: In watter lengte interval kom die meeste pasiente voor? 1.6 tot 1.69m Hoeveel mans is in die 1.5 tot 1.59m interval en in die 1.8 tot 1.89m interval? 1.5 – 1.59=Geen; 1.8 – 1.89m=1 Inwatter intervale is daar meer vrouens as mans? <1.5m en m en m In watter interval kom die meeste mans voor? m Wat is die algemene tendens tussen die lengtes van mans en vrouens? Mans is oor die algemeen langer as vrouens.

9 Probleme met % Stapelgrafiek
Probleme met persentasie stapel grafieke: Die lengte van die staaf dui nie die algemene waarde van die totale interval aan nie. Die persentasies kan nie saam getel word vir die stawe nie. Elke gedeelte van ‚n staaf is ‚n persentasie waarde uit die betrokke kategorie bv. Mans of vroue.

10 Klas aktiwiteit Beantwoord Aktiwiteit 3 op bladsy 261 in handboek.
Doen slegs no. 1 en 2. Julle mag saam werk in pare.

11 Klas Aktiwiteit No.1 - Antwoord

12 Klas Aktiwiteit No.1 - Antwoord
Gewigskategorie algeeenste vir vroue en die gewigs kategorie algemeenste vir mans: Vroulik= 80 – 89 kg Manlik= kg Tendens in gewigs verspreiding vir vroue en mans: Vroue se gewig is baie meer verspreid as vir mans. Daar is geen man wat swaarder is as 100kg nie, terwyl 8.3% vroue meer as 120kg weeg.

13 Klas Aktiwiteit No.2 - Antwoord

14 Klas Aktiwiteit No.2 - Antwoord
Gewigskategorie algeeenste vir vroue en die gewigs kategorie algemeenste vir mans: Vroulik= 80 – 89 kg Manlik= kg Tendens in gewigs verspreiding vir vroue en mans: Vroue se gewig is baie meer verspreid as vir mans. Daar is geen man wat swaarder is as 100kg nie, terwyl 8.3% vroue meer as 120kg weeg.


Download ppt "Datahantering Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant"

Verwante presentaties


Ads door Google