De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Getalformate Getalle eb berekeninge met getalle

Verwante presentaties


Presentatie over: "Getalformate Getalle eb berekeninge met getalle"— Transcript van de presentatie:

1 Getalformate Getalle eb berekeninge met getalle
Wiskunde Geletterdheid, Graad 10 J. Oliphant

2 1. Uitdrukking van getalle
Heelgetalle Woorde Leesgetalle Desimale getalle Persentasies

3 = een miljoen eenhonderd twee en twintig duisend rand
2. Lees Getalle R = een miljoen eenhonderd twee en twintig duisend rand

4 = agthonderd en vyftig duisend rand
2. Lees Getalle R850 00 = agthonderd en vyftig duisend rand

5 3. Duisende-skeier Miljoene Duisende

6 3. Duisende-skeier In groot getalle gebruik ons spasies om duisende te skei. Byvoorbeeld: 2 miljoen agt honderd ses en sewentig duisend nege honderd en vyftig’. In die meeste oorsese lande word kommas gebruik om duisende te skei. Dus, in die VSA byvoorbeeld, sal hierdie getal as 2,876,950 geskryf word.

7 Groot Getalle 100 000 = een honderd duisend (5 syfers wat volg)
= 1 miljoen (6 syfers wat volg) = 1 miljard. (9 syfers wat volg)

8 4. Getalle in woorde geskryf
15.3 miljoen = 15.3 x = = vyftien miljoen driehonderduisend 104 miljard = 104 x = = eenhonderd en vier miljard

9 4. Getalle in woorde geskryf
7 960 = seweduisen neghonderd en sestig = vierhonderd en vyftig duisend vierhonderd en twee

10 5. Desimaal merkers (komma/punt)
Die desimale plek dui aan dat dit wat na die komma/punt ʼn gedeelte van ʼn geheel is. Dit wat voor die komma/punt staan is ʼn geheel. Byvoorbeeld: R5.99 Die 5 is ʼn volle 5 rand Die .99 is 99dele van ʼn rand.


Download ppt "Getalformate Getalle eb berekeninge met getalle"

Verwante presentaties


Ads door Google