De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Huiswerkoplossings.  1b) Derdemag getalle beginnende van 216 ondertoe  6(6)(6) = 216  5(5)(5) = 125  4(4)(4) = 64  1d) elke getal in die ry voeg.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Huiswerkoplossings.  1b) Derdemag getalle beginnende van 216 ondertoe  6(6)(6) = 216  5(5)(5) = 125  4(4)(4) = 64  1d) elke getal in die ry voeg."— Transcript van de presentatie:

1 Huiswerkoplossings

2  1b) Derdemag getalle beginnende van 216 ondertoe  6(6)(6) = 216  5(5)(5) = 125  4(4)(4) = 64  1d) elke getal in die ry voeg ‘n addisionele 1 by tot die vorige getal se syfers van 1, beginnende by 1

3  1f) ‘n Ry waar die volgende veelvoud van 2 bygevoeg is by elke vorige getal, beginnende met 1 en 2  1h) ‘n Ry waar elke 2de getal dubbeld die vorige getal is en waar die vorige getal elke keer met 1 vermeerder het, beginnende by 1  2a) -5 – 5 = -10 want 1 word afgetrek van die 1ste getal, maar dan word 1 meer elke keer afgetrek van die vorige getal

4  2b) 8 + 6 = 14 omdat die volgende veelvoud van 2 elke keer bygetal word by die vorige getal, beginnende met 2 en 2  2c) 8 / 2 = 4 omdat elke 2de getal ‘n ½ van die vorige getal is  2d) (-4)(-4)(-4) = -64 omdat elke getal die negatiewe is van ‘n derde magse getal beginnende met die derdemagse getal van 1  2e) 4(4) = 16 omdat elke 2de getal die volgende volkome vierkant is beginnende met 1


Download ppt "Huiswerkoplossings.  1b) Derdemag getalle beginnende van 216 ondertoe  6(6)(6) = 216  5(5)(5) = 125  4(4)(4) = 64  1d) elke getal in die ry voeg."

Verwante presentaties


Ads door Google